Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outsiders B&B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R940 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Outsiders B&B is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied 2 knus dubbelkamers met slaapplek vir 4 gaste. Nieu-Bethesda is 'n sonderlinge dorpie met baie restaurante en koffiehuise. Die wêreldbekende Owl House is ook in dié dorpie te sien, wat deur meer as 15 000 besoekers jaarliks besoek word.

Die kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat met 'n stort en toilet ingerig is. Elke kamer het 'n privaat ingang, patio en tee- en koffiemaakgeriewe.

Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Doendinge in die omgewing sluit (berg)fietsry, voetslaan, wildritte, voëlkyk in. Nabygeleë besienswaardighede sluit Cambedoo Nasionale Park en Vallei van Verlatenheid in, of gaste kan op die Kompasberg of die hoogste piek gaan klim.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Annelie W
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld, insluitend heerlike ontbyt. Ons het die langnaweek by Outsiders B&B terdege geniet. Die kamer is netjies en skoon, met slegs di...
Sien meer
Aug 2024
Gerda J
5.0
Verblyf en kuier in Nieu-Bethesda het my verwagtinge oortref. Sal weer besoek. Ek is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die verblyf was skoon, ...
Sien meer
Apr 2024
Magdel S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Sien ons weer! Uitstekende diens en vriendelike ontvang.
Des 2023
Suretha G
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte, sterre, samesyn. Die gasheer en-vrou is Nieu Bethesda Bittereinders. Hulle is gasvry, vriendelik en laid back. Ingesluit is 'n heerlike ontbyt...
Sien meer
Des 2023
Sean G
Saam met vriende
5.0
Heerlike oorstop. Dit was heerlik om oor te slaap by Outsiders en om die volgende oggend wakker te word met heerlike ontbyt wat voorberei word vir jou...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 291

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Outsiders B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54ee8b305b824806fd277cd3023345d1628fcc203ef6363aa3bb4dba5e4e00979e2bc85df55435863974676e10b928410e43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang