Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outspan Safaris

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Berto W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige uitsig, sonopkomste en hartlike mense wat moeite doen vir hulle gaste. Met ons aankoms was ons alreeds in vervoering met die ongelooflik mooi uitsig vanaf die houtdek. Ons kamer was lekker ruim en netjies, en ons koffie stasie is elke dag opgevul met koffie/tee/suiker/melk. Die kos van die restaurant was ook heerlik. Maar dis die personeel by Outspan Safaris wat die grootste pluimpie verdien - hulle het seker gemaak alles is reg gedurende ons verblyf en het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stuart
Outspan Safaris
Thank you for the great review! It was a pleasure hosting you and I hope to see you soon.

Hein D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Weggesteekte juweel reg op die Kei. Baie netjiese verblyf in uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stuart
Outspan Safaris
Thank you for choosing us as your lay over stop. We look forward to hosting you again. Regards The Outspan Team

Diana W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Much more than just a stop over! We had a sleepover on a very long journey and it was so much more than we expected. Extraordinary cliff site with tree dassies, good birding and a pool. We traveled on through the Transkei refreshed, after a good breakfast and a peaceful, comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stuart
Outspan Safaris
Thank you for joining us, Diana. We hope to see you again soon.

Ansie V
1 nag
4.6
Apr 2024

Pragtige natuur en veilige omgewing. Vriendelike en behulpsame gasheer en vrou. Is baie gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stuart
Outspan Safaris
Dankie Ansie

Hans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Was 2 nagte daar vir besigheid. Ja, dit was goed genoeg.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Stuart
Outspan Safaris
Thank you very much for your business, Hans Verhave.

Willem P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Die area is besonders mooi en eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die verblyf by die lodge, dankie ook vir die gebruik van die kombuisgeriewe vir die voorbereiding van ons etes.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melandri P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Die view is stunning. Elke aspek van die verblyf was bo verwagting. Daar was aandete en ontbyt beskikbaar - dit was smullekker. Die view was absoluut stunning, die kamers ruim en dit was 'n ongelooflike lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stuart
Outspan Safaris
Thank you Melandri. Merry Xmas and an prosperous 2023 to you and your families

Rika V
1 nag
4.0
Jan 2022

Lekker slaap al is jy enkel. Dit was vir my baie aangenaam gewees om by 'n plek te bespreek wat wel cater vir enkellopendes. Ek het ook die massiewe mooi natuurtonele verskriklik geniet. Dis in die berge en die mis het ingekom en dit was net sprokiesmooi gewees! Andrew hulle het nie die hele tyd gefaff omdat ek enkellopend is nie, hulle het my die plek gewys, sleutels gegee en my gelos en dit is goud werd vir 'n enkellopende persoon, want ons wil ons eie dinge doen as ons wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janet T
1 nag Gesin met tieners
2.6
Aug 2022

Vuil. Ongelukkig was dit regtig vuil (ons vermoed die beddegoed en handdoeke word nie gewas tussen gaste nie en die gemeenskaplike kombuis was onbruikbaar). Ten spyte van 'n pragtige uitsig kan ons dit nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Stuart
Outspan Safaris
Good day, The lodge has been taken over by new owners as of 1st Oktober. We hope to be able to correct the previous owners. Thank you for your feedback and all criticism is taken as constructive. Regards, Stuart

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2022

Kuier was net een aand. Geen kennismaking met eienaars gewees nie. Glad nie die moeite werd gewees om een aand oor te slaap vir die geld wat betaal is nie. Sal nie weer van Outspan se verblyf gebruikmaak nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Stuart
Outspan Safaris
Good morning Johan. Thank you for your feedback. We are the new owners of Outspan as of 1 October 2022. Although we only took over the lodge on Monday 3rd. I would like to apologize on behalf of the previous management and guarantee you that service like that will never be experienced with us. We now offer BnB and DBB. Once again thank you for your review and all criticism is treated constructively. Regards, The Outspan Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Stuart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outspan Plaas, Tyityaba-straat, Komga, 4950, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKGrc4kKp1dzuxOjOYomolsTlngpykRjdg23dA3m6UpHLecesDI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Outspan Farm Tyityaba Road 4950 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.552549728884 28.001150795922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang