Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outspan Safaris

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Stuart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Outspan Safaris
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Berto W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berto W

Pragtige uitsig, sonopkomste en hartlike mense wat moeite doen vir hulle gaste.

Met ons aankoms was ons alreeds in vervoering met die ongelooflik mooi uitsig vanaf die houtdek. Ons kamer was lekker ruim en netjies, en ons koffie stasie is elke dag opgevul met koffie/tee/suiker/melk. Die kos van die restaurant was ook heerlik. Maar dis die personeel by Outspan Safaris wat die grootste pluimpie verdien - hulle het seker gemaak alles is reg gedurende ons verblyf en het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel!

Outspan Safaris se terugvoer

Thank you for the great review! It was a pleasure hosting you and I hope to see you soon.

Outspan Safaris
Hein D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D

Weggesteekte juweel reg op die Kei.

Baie netjiese verblyf in uitstekende ligging.

Outspan Safaris se terugvoer

Thank you for choosing us as your lay over stop. We look forward to hosting you again.
Regards
The Outspan Team

Outspan Safaris
Diana W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana W

Much more than just a stop over!

We had a sleepover on a very long journey and it was so much more than we expected. Extraordinary cliff site with tree dassies, good birding and a pool. We traveled on through the Transkei refreshed, after a good breakfast and a peaceful, comfortable stay.

Outspan Safaris se terugvoer

Thank you for joining us, Diana. We hope to see you again soon.

Outspan Safaris
Ansie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V

Pragtige natuur en veilige omgewing.

Vriendelike en behulpsame gasheer en vrou. Is baie gasvry ontvang.

Outspan Safaris se terugvoer

Dankie Ansie

Outspan Safaris
Hans V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hans V

Was 2 nagte daar vir besigheid.

Ja, dit was goed genoeg.

Outspan Safaris se terugvoer

Thank you very much for your business, Hans Verhave.

Outspan Safaris
Willem P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Die area is besonders mooi en eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Baie dankie vir die verblyf by die lodge, dankie ook vir die gebruik van die kombuisgeriewe vir die voorbereiding van ons etes.

Melandri P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri P

Die view is stunning.

Elke aspek van die verblyf was bo verwagting. Daar was aandete en ontbyt beskikbaar - dit was smullekker. Die view was absoluut stunning, die kamers ruim en dit was 'n ongelooflike lekker ervaring.

Outspan Safaris se terugvoer

Thank you Melandri. Merry Xmas and an prosperous 2023 to you and your families

Outspan Safaris
Rika V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika V

Lekker slaap al is jy enkel.

Dit was vir my baie aangenaam gewees om by 'n plek te bespreek wat wel cater vir enkellopendes. Ek het ook die massiewe mooi natuurtonele verskriklik geniet. Dis in die berge en die mis het ingekom en dit was net sprokiesmooi gewees! Andrew hulle het nie die hele tyd gefaff omdat ek enkellopend is nie, hulle het my die plek gewys, sleutels gegee en my gelos en dit is goud werd vir 'n enkellopende persoon, want ons wil ons eie dinge doen as ons wegbreek.

Janet T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Janet T

Vuil.

Ongelukkig was dit regtig vuil (ons vermoed die beddegoed en handdoeke word nie gewas tussen gaste nie en die gemeenskaplike kombuis was onbruikbaar). Ten spyte van 'n pragtige uitsig kan ons dit nie aanbeveel nie.

Outspan Safaris se terugvoer

Good day,

The lodge has been taken over by new owners as of 1st Oktober. We hope to be able to correct the previous owners.
Thank you for your feedback and all criticism is taken as constructive.

Regards,
Stuart

Outspan Safaris
Johan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan S

Kuier was net een aand.

Geen kennismaking met eienaars gewees nie. Glad nie die moeite werd gewees om een aand oor te slaap vir die geld wat betaal is nie. Sal nie weer van Outspan se verblyf gebruikmaak nie.

Outspan Safaris se terugvoer

Good morning Johan. Thank you for your feedback. We are the new owners of Outspan as of 1 October 2022. Although we only took over the lodge on Monday 3rd. I would like to apologize on behalf of the previous management and guarantee you that service like that will never be experienced with us. We now offer BnB and DBB.

Once again thank you for your review and all criticism is treated constructively.

Regards,

The Outspan Team

Outspan Safaris
Ockert S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S

Bakgat blyplek.

Pragtige uitsig en lieflike geriewe.

Helen R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen R

Just what we needed after a long drive.

We had a very pleasant stay at the lodge. As there were no other guests we had the entire lodge to ourselves. The lodge was clean and well located to make use of the lovely views. Thank you.

Marissa M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa M

Pragtige omgewing, stil, netjies, vriendelik en lekker kos ─ wat meer het 'n mens nodig?

Sien sterre.

Piet S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Genotvol.

Besonderse mooi uitsigte. Baie rustige atmosfeer. Goed vir die siel. Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand wat wil oornag.

Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outspan Plaas, Tyityaba-straat, Komga, 4950, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKGrc4kKp1dzuxOjOYomolsTlngpykRjdg23dA3m6UpHLecesDI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Outspan Farm Tyityaba Road 4950 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.552549728884 28.001150795922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang