Outspan Safaris
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outspan Plaas, Tyityaba-straat, Komga, 4950, Oos-Kaap
- Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Outspan Safaris is in 'n privaat wildreservaat, 60 km buite Oos-Londen langs die N2 in die rigting van Durban. Verblyf word in gerieflike suites aangebied en elke suite het slaapplek vir 2 tot 3 volwassenes.
Elke kamer is uniek versier en het 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, linne, badhanddoeke, toiletpapier en seep.
Die lodge het 'n restaurant wat aandetes en ontbyt bedien en kroeggeriewe op die perseel bied.
Die reservaat is gedeeltelik bergagtig met klowe, watervalle en steil kranse wat vir uitstekende uitsigte sorg. Gaste kan lekker gaan voëlkyk, voetslaan of die reservaat met 'n 4x4 verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Stuart Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Outspan Plaas, Tyityaba-straat, Komga, 4950, Oos-Kaap
- Gaste dink Outspan Safaris het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amathole-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outspan Plaas, Tyityaba-straat, Komga, 4950, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang