Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouwerf Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Ouwerf Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Sal weer daar bly en beveel dit aan vir ander.

Baie, baie lekker gebly en ontbyt was heerlik.

Monique M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

Everything about our stay was perfect, thank you so very much!

Our rooms were impeccably clean, and the hosts were so friendly and crept into our hearts. The establishment is absolutely perfect, especially for a peaceful break away from the city buzz. We all slept like babies. Everything about our stay was perfect.

Lance W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance W

Outstanding hospitality.

Dave and Sandra were exceptional hosts. Went above and beyond to make sure we were looked after and had everything we needed.

James S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S

Besoek hulle weer in die toekoms.

Ouwerf het ons verwagtinge oorskry.

Ansie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D

Lekker oorslaap gastehuis.

Die gastehuis was gerieflik. Daar is veilig parkering. Ontvangs was baie goed en vriendelik.

Karen D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Uiters tegemoedkomend na ek en ma vergeet het Sondagaand sal alle eetplekke op Uniondale toe wees.

Vinnig het ons gasvrou en gasheer 'n plan gemaak met heerlike lasagne, slaai en knoffelbtood. Ekstra myl was geen moeite. Lieflike mense.

Catherine B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Karoo hospitality at its best.

Friendly, welcoming and good accommodation and breakfast on the way to Hermanus from a hectic stay in Jo'burg. This is the first time I've stopped in Uniondale. I'm very happy to have chosen Ouwerf to stay at and highly recommend it. The hosts were welcoming and concerned, made an excellent breakfast and did everything to make my stay very pleasant. The attached coffee/gift/book shop is a haven that I can highly recommend as well. The town is charming old Karoo and near to nature reserves and hiking trails. I could imagine staying there to do some biking, birding, photography - a good destination as well as a stopover.

Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Baie goed en sal aanbeveel.

Chris S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Netjiese huis. Vriendelike en gasvrye gashere. Heerlike ontbyt.

Ek is goed ontvang met aankoms en het lekker gebly vir die een nag wat ek oorgebly het. Die kamers was netjies. Die ontbyt was heerlik die volgende oggend. Die enigste negatiewe punte is dat daar nie 'n elektriese kombers op die bed was nie. Dit word bitter koud in die winter en ek dink 'n elektriese kombers is 'n vereiste. Verder kon die konsertinadeur tussen die slaapkamer en die badkamer nie toemaak nie, en was uitklim uit die stort maar 'n koue ondervinding. Dit behoort herstel te word.

Wendy C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Oase in woestyn.

Sandra en Dave het ons so gasvry ontvang. Hul wou seker maak dat ons 'n rustige tyd beleef met alles wat ons sou nodig hê. Dankie Sandra en Dave vir 'n wonderlike tyd met heerlike ontbyt. Die rustige atmosfeer het ons goed gedoen. Shalom.

Izak L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L

Gerieflik, skoon, netjies en baie vriendelik ontvang.

Dit was 'n ideale oornagstop in 'n pragtige, skoon dorpie. Was heerlik om die rustigheid te kon ervaar.

Ouwerf Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie. Mooi bly.

Ouwerf Gastehuis
Adele W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Sal beslis aanbeveel. Vriendelik, skoon en ons het heerlik gebly.

Sal beslis die Ouwerf Gastehuis aanbeveel. Die kamers is ruim, skoon en het alles in wat jy benodig. Vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Ouwerf Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die mooi woorde. Bly dat julle julle verblyf hier geniet het. Hoop ons sien julle weer. Sterkte met julle werk.

Ouwerf Gastehuis
Adele W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Sal beslis aanbeveel.

Ek sal die Ouwerf Gastehuis beslis aanbeveel. Uitstekende diens. Vriendelik. Skoon, gerieflike en ruim kamers. Ontbyt was uit die boeke gewees.

Marietha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha V

Pragtige verblyf. Antoinette en Michael was baie gasvry en behulpsaam.

Fantastiese verblyf gewees.

Ouwerf Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.Hoop ons sien julle weer.

Ouwerf Gastehuis
Jannie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie S

Vriendelike, warm kuier.

Die gasheer en -vrou was uiters vriendelik en behulpsaam en ons het onmiddelik tuis gevoel. Die kamer is pragtig, knus en gemaklik, en die stortgeriewe goed. Ook was dit lekker om te kon aansit vir ontbyt, en aanbevelings te kry oor wat om te sien in die omgewing ens.

Lindsay M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay M

Lovely hosts, and lovely location.

The hosts were very willing to make our stay as comfortable as possible. I will definitely come again!

Jacqueline M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M

Pragtige akkommodasie en vriendelike gasvrou en -heer.

Een nag oorgeslaap op pad Bloemfontein toe. Akkommodasie was netjies en dekor pragtig. Goeie waarde vir geld. Gasvrou was baie vriendelik en het ons op die hande gedra met heerlike ontbyt die volgende oggend.

Gertruida K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida K

Beste plek in Uniondale om te oornag. Sal vir seker weer daar oornag.

Pragtige skoon, netjies kamers. Veilig parkering vir jou motor. Antoinette en Micheal se ontvangs altyd so vriendelik en behulpsaam. Ons 2de keer by hulle en sal altyd weer daar oornag. Hulle bied ook heerlike tuisgemaak aandete en ontbyt aan. Dankie julle 2.

Ouwerf Gastehuis se terugvoer

Baie danke. Julle is dierbare mensies. Ek waardeer die pragtige woorde. Hoop ons sien julle gou weer.

Ouwerf Gastehuis
Jan R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Die kamers is lieflik ingerig met meubels vir die "Grand Old Style".

Pragtige koper in die badkamers.

Ouwerf Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. So bly julle het julle verblyf by ons geniet en als waardeer. Kom gerus weer. Geseënde dag.

Ouwerf Gastehuis
Heleen B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Een van die beste gastehuise.

Wat 'n verrassing was hierdie pragtige gastehuis in Uniondale. Oorspronklike gebou met houtvloere. Eienaars Michael en Antoinette is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlikste ontbyt. Hulle koffiewinkel het die interessantste items.

Ouwerf Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir pragtige woorde. Bly jul het jul tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle weer

Ouwerf Gastehuis
Billy Z - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy Z

Baie gasvry.

Baie ontspanne en heerlike plek om te bly. Gasvryheid in oorteffende trap.

Ouwerf Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly as julle julle verblyf hier geniet het. Kom gerus weer.

Ouwerf Gastehuis
Tom S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom S

More than met our expectations.

Incredibly hospitable owners, charming guest house full of character, rooms are beautifully designed. No complaints at all!

Louis N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Vriendelik ontvang en rustige area baie lekker.

Afgesien van beurtkrag baie lekker oorgeslaap. Geen klagtes nie.

Gertruida K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida K

Wat 'n pragtige plek.

Sal vir seker weer daar oornag. Pragtige kamers en so vriendelik ontvang, niks is te veel moeite. Ontbyt en aandete was heerlik. Dankie vir ons aangename verblyf en sterkte vir julle toekoms.

Jan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie aangenaam.

Baie behulpsame en vriendelikke eienaars.

Hannes T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes T

Wonderlike plek met goeie kos

Kamers is netjies en goed beplan. Die restaurant wat by Oude Werf is, maak die heerlikste kos. Die lamsbredie was onverbeterlik. Sal weer daar gaan oorbly.

Ciska S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S

Die gasvrou is hartlik en doen ekstra moeite!

Die kamers het fyn detail en oulike ekstra's. Ek het die tydskrifartikels oor die omgewing baie geniet en dit het ons verdere reisplanne beïnvloed! Ek is nie 'n voorstander van gastehuise waar dit die eienaar se woonplek is nie. Daar is 'n fyn lyn tussen die spasies van gaste en die eienaars se eie beweegruimte.

Naomi H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H

Ongelooflike plekkie met die beste gasvrou.

Hierdie gastehuis is een uit 'n miljoen, ongelooflike kamers, lekkerste boerekos. 'n Oase vir elke reisiger.

Monja S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monja S

Lieflike plek.

Heerlik geslaap en 'n smaaklike ontbyt geniet.

Ouwerf Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Bly jul het lekker gebly

Ouwerf Gastehuis
Lou P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou P

Heerlike verblyf in 'n onverwags veelsydige Karoo-dorp.

Ons is vriendelik verwelkom. Gerieflike kamers, heerlike stoep, aangrensende koffiewinkel. Ons het die eerste aand van die koffiewinkel se spyskaart af geëet, en dit was die lekkerste bobotie wat ek in 'n lang tyd geëet het. Goeie wenke oor wat om in die omgewing te doen.

Johannes S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Baie lekker Karoo.

Baie lekker. Karoo rustigheid. Goeie gashere. Baie lekker gerus en gebraai.

Sandri V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri V

Die gastehuis is baie netjies. Ons het heerlik gebly.

Goeie ontvangs. Sal mense aanbeveel om by Ouwerf te bespreek.

Theresa B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Ou wêreldse sjarme met moderne geriewe.

Die gastehuis is keurig ingerig met alle geriewe. Die ontbyt is van top gehalte en die gasvrou maak seker dat jou ontbyt genotvol is. In die middel van Uniondale wat dit maklik maak om te stap na eetplekke en winkels.

Mariana B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Wonderlike aand! Gasvryheid en baie hartlike gasvrou.

Ons het so lekker gebly. Antoinette was ‘n besonderse gasvrou en die akkommodasie was puik. Ontbyt was onverbeterlik.

David C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Baie lekker en aangenaam.

'n Pragtige gastehuis met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Het in die Koperkamer gebly en teruggevoer na die Victoriaanse tydperk, detail ongelooflik. Is die volgende oggend met 'n volle en heerlike ontbyt bederf. Sal die plek hoog aanbeveel.

Hennie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

A wonderful clean place. Hostess was excellent!

Room was clean. Breakfast was excellent. Hostess was extremely friendly. Will definitely stay again.

Ella H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella H

Fantasties, skoon en gasvry.

Ouwerf is waarde vir geld. Van die beste waar ons nog gebly het.

Wim V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V

'n Heerlike ervaring - goeie, vriendelike ontvangs en persoonlike diens met als wat 'n mens kon vra.

'n Heerlike ervaring met als wat 'n mens kon verwag - en dan ook nog sulke grepies uit die verlede wat in die woning self vasgevang is. 'n Mens wil sommer die oorstaan-aand met 'n week verleng het!

Rudolf R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf R

Alles en nog meer.

Gasvrou is baie hulpvaardig, vriendelik, ons het dadelik tuis gevoel. Wat 'n ontbyt! Kamers het alles en nog meer. Sal def weer daar gaan bly.

Hendrik D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Beste in die Karoo.

Antoinette het ons baie tuis laat voel. Die verblyf en kos is uit die boonste rakke. Kon nie glo mens kry so pragtige gastehuis op so klein dorpie in die Karoo nie. Ek sal dit enige tyd aanbeveel so ver ek gaan. Antoinette ons sal jou vriendelikheid altyd onthou.

Gideon G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon G

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly.

Ouwerf Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Elias. Baie dankie vir die pragtige resensie. Waardeer dit opreg. Ons is bly jy het lekker gebly en dit so geniet. Hoop ons sien jou weer gou.

Baie dankie

Ouwerf Gastehuis
Mareza M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareza M

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Verblyf is uitstekend, goeie ligging en baie veilig gevoel.

Ouwerf Gastehuis se terugvoer

Names Ouwerf gastehuis dank ons julle vir die vriendelike resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Julle was wonderlike gaste.

Ouwerf Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 56, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIgJxq9QTVrlHtEYEZIJxZxPOdRjEDCVeiIZZUbMjPL4BTRkBge?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 56 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6568777 23.1254831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang