Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouwerf Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer daar bly en beveel dit aan vir ander. Baie, baie lekker gebly en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Everything about our stay was perfect, thank you so very much! Our rooms were impeccably clean, and the hosts were so friendly and crept into our hearts. The establishment is absolutely perfect, especially for a peaceful break away from the city buzz. We all slept like babies. Everything about our stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lance W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Outstanding hospitality. Dave and Sandra were exceptional hosts. Went above and beyond to make sure we were looked after and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Besoek hulle weer in die toekoms. Ouwerf het ons verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie D
1 nag
4.2
Jan 2024

Lekker oorslaap gastehuis. Die gastehuis was gerieflik. Daar is veilig parkering. Ontvangs was baie goed en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen D
1 nag
5.0
Aug 2023

Uiters tegemoedkomend na ek en ma vergeet het Sondagaand sal alle eetplekke op Uniondale toe wees. Vinnig het ons gasvrou en gasheer 'n plan gemaak met heerlike lasagne, slaai en knoffelbtood. Ekstra myl was geen moeite. Lieflike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine B
1 nag
5.0
Aug 2023

Karoo hospitality at its best. Friendly, welcoming and good accommodation and breakfast on the way to Hermanus from a hectic stay in Jo'burg. This is the first time I've stopped in Uniondale. I'm very happy to have chosen Ouwerf to stay at and highly recommend it. The hosts were welcoming and concerned, made an excellent breakfast and did everything to make my stay very pleasant. The attached coffee/gift/book shop is a haven that I can highly recommend as well. The town is charming old Karoo and near to nature reserves and hiking trails. I could imagine staying there to do some biking, birding, photography - a good destination as well as a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Awesome. Baie goed en sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Netjiese huis. Vriendelike en gasvrye gashere. Heerlike ontbyt. Ek is goed ontvang met aankoms en het lekker gebly vir die een nag wat ek oorgebly het. Die kamers was netjies. Die ontbyt was heerlik die volgende oggend. Die enigste negatiewe punte is dat daar nie 'n elektriese kombers op die bed was nie. Dit word bitter koud in die winter en ek dink 'n elektriese kombers is 'n vereiste. Verder kon die konsertinadeur tussen die slaapkamer en die badkamer nie toemaak nie, en was uitklim uit die stort maar 'n koue ondervinding. Dit behoort herstel te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Oase in woestyn. Sandra en Dave het ons so gasvry ontvang. Hul wou seker maak dat ons 'n rustige tyd beleef met alles wat ons sou nodig hê. Dankie Sandra en Dave vir 'n wonderlike tyd met heerlike ontbyt. Die rustige atmosfeer het ons goed gedoen. Shalom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 56, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIgJxq9QTVrlHtEYEZIJxZxPOdRjEDCVeiIZZUbMjPL4BTRkBge?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 56 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6568777 23.1254831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang