Ouwerf Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 56, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hierdie bekoorlike B&B is in die bekoorlike dorpie Uniondale, 'n uur se ry vanaf George, geleë.
Ouwerf Gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 'n keuse van 4 gasteslaapkamers. Daar is 3 slaapkamers wat ingerig is met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamers beskik oor 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.
Daar is braaigeriewe, 'n swembad, 'n gemeenskaplike patio en 'n boekwinkel wat koffie op die perseel bedien. Veilige parkeerplek word voorsien.
Gaste kan gholf, bergfietsry, voetslaan en 4x4-roetes in die area geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 56, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Gaste dink Ouwerf Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 56, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang