Ouwerf Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 56, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ouwerf Gastehuis is 'n bekoorlike B&B wat in die pragtige dorpie, Uniondale, 'n uur se ry van George af geleë is.
Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 gastekamers. Daar is 3 slaapkamers wat 'n dubbelbed het en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.
Daar is braaigeriewe, 'n swembad, gemeenskaplike stoep en 'n boekwinkel op die perseel wat koffie bedien en veilige parkeerplek word voorsien.
Gaste kan gholfspeel, bergfietsry, voetslaan, en 4x4-roetes in die omtrek aanpak.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 56, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Gaste dink Ouwerf Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 56, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang