Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Over Karoo Inn

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Simon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fabulous stopover and highly recommended. Over Karoo is a very comfortable, beautifully appointed and equipped establishment with everything that we could have wished for. It has a lovely garden setting, aircon, ceiling fan, and lovely quirky imaginative furnishings and fittings. Janine is an attentive and lovely hostess, and Over Karoo is a minutes' walk from all the bars, restaurants, and coffee shops in Barrydale. Wonderful value and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf. Die kamer was presies soos beskryf op die webwerf. Die eienaars het tot die kleinste detail vir seker gemaak dat die kamer gerieflik en netjies is. Ek sal met graagte weer hier vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Would recommend as a stop over. Very helpful. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Thank you for the positive review. Glad you enjoyed it and hope to see you again in future. Regards, Janine

Hanlie V
1 nag
4.8
Jan 2025

Netjiese, skoon en bekostigbare vyf met alles wat nodig is en nog meer byderhand. Het tuis gevoel en heerlik op my stoepie gesit met 'n koppie koffie en die tuin en voëltjies geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Hanlie, dankie vir die goeie terugvoer oor jou verblyf hier by Over Karoo Inn. Ons is bly jy het dit geniet en hoop om jou weer hier te sien in die toekoms. Groete Janine

Philip F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Karoo gasvryheid. Baie lekker, sal weer oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Bly julle het dit geniet hier by ons. Kom kuier gerus weer. Dankie vir die positiewe terugvoer. Groete, Janine

Carin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige en gerieflike verblyf. Pragtige plekkie en goed georganiseer. Ons is vriendelik ontvang deur ons gasheer en het niks kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer hier in Barrydale te sien. Groete, Janine

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gekuier! Ons het heerlik oornag en ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Over Karoo Inn is hoogs aanbeveelbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo, ek is bly jul het dit geniet hier by ons in Barrydale. Dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer. Groete.

Jo K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Cosy, comfortable and beautiful! Lovely stay! Very central. Comfortable, well-appointed unit and a very gracious host. The garden is stunning, and Janine's hand is seen in the attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Jo, thank you for your positive review. We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you at Over Karoo Inn again in future. Regards Janine

Belinda N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die plek het als wat ons kon aan dink het, baie netjies. Baie rustig en naby als. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Dankie vir positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet. Sien uit na julle volgende kuier. Groete Janine

Jean-pierre D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Perfek. Over Karoo Inn het gedink aan alles wat jy sal nodig hê en alles wat jy nie geweet het jy dalk sou nodig hê nie. Van die naaldwerkstelletjie tot die haardroër, bietjie sherry vir koue Karoo aande, genoeg koue water in die yskas vir warm Karoo dae – en 'n braaikas waarin jy niks sal mis nie (en nog meer). Alles was baie netjies, beddegoed van hoë kwaliteit en die bed slaap baie lekker. Perfek vir oornagverblyf of 'n paar aande terwyl jy die kontrei leer ken. Die stoepie is heerlik vir sit en ontspan en die groot bome blok meeste van die hoofstraat se verkeergeraas. Baie sentraal ook en 'n maklike stap na meeste van die restaurante, antiek- en kunsvlyt- of handwerkwinkels. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Jammer dat ek nou eers hierop antwoord. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om jul weer te kan huisves in die toekoms. Groete, Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennant-weg 16, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8aeb72839f7bbb2c333281ed5974f60897e6a082c02f707f62d536b663736028feec4e9db3148701bd9345b20410489329?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 16 Tennant Road Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.90450495148 20.717741536385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang