Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Over Karoo Inn

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lindie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies en skoon. Goeie gehalte linne en handdoeke en alles het so lekker gegaan. Goeie ligging. Baie oulik uitgelee. Het alles wat mens benodig vir 'n kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld, skoon en netjies. Spiekeries en pragtig! Alles wat mens benodig en meer is in die eenheid. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Binne stapafstand van al die restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete.

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste Karoo ondervinding ooit. Uitstekende verblyf en toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Kwaliteit beddegoed en die eenheid is smaakvol versier en alles is onberispelik skoon. Janine is uiters vriendelik, gaaf en behulpsaam. Ek sal vir seker weer daar gaan kuier. Niks of niemand jaag jou nie. 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons is bly jul het dit geniet hier en sien uit na jul volgende kuier. Groete Janine

Heidi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die tuine en blyplek is pragtig vol interessanthede. Beslis die moeite werd. Dis 'n pragtige plek, maklik om te kry. Goed ingerig en stapafstand van eetplekke af. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Dankie vir die goeie terugvoer en resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle spoedig weer hier in Barrydale. Groete, Janine

Esmé J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Karoo hospitality at its best. Over Karoo Inn is an absolute gem. The location is perfect, the accommodation is clean and beautifully appointed, and the host was very welcoming. I didn't read the description when making the booking, so the electric blankets came as a lovely surprise. Definitely my preferred place for future visits to Barrydale.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Thank you for the positive review. Looking forward to your next visit at Over Karoo Inn and Barrydale. Regards, Janine

Cecile N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We loved our accommodation at Over Karoo Inn. Our stay at Over Karoo Inn was a really wonderful experience. (Unfortunately we could only stay for one night.) The accommodation is very close to lovely shops, restaurants and bars, so you can park your car and walk everywhere. The host is a very welcoming person. They pay so much attention to detail in the lovely rooms and garden. Our cottage-style accommodation was absolutely lovely, quaint and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Thank you for the positive review regarding your stay at Over Karoo Inn in June. Hope to see you here in Barrydale again. Regards Janine

Loraine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik verwelkom, heerlik geslaap. Ons was baie vriendelik verwelkom deur Janine. Die verblyf is alles wat nodig is. Baie goed ingerig vir 'n oornag. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Loraine, dankie vir jou resensie op LekkeSlaap, ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer hier in Barrydale. Groete Janine

Colin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kan nie beter as Over Karoo Inn nie! Ek het al by baie, baie plekke gebly en hierdie was voorwaar een van die beste plekke ooit. Daar was geen tekort aan enige iets nie; integendeel het ek baie meer gekry as wat ek verwag het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Jy gaan lank soek om beter te kry! Een van my beste verblyfsondervindings nog ooit, die gasvrou is uitstekend, kamers is uitstekend toegerus, al wat amper saamgebring moet word, is jou pyjamas! Sal vir seker weer hier wil kom bly, wat 'n juweel van 'n plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davy H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Die perfekte plekkie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Sunine, dankie vir die resensie op LekkeSlaap. Ons is bly jul het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennant-weg 16, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8aeb72839f7bbb2c333281ed5974f60897e6a082c02f707f62d536b663736028feec4e9db3148701bd9345b20410489329?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 16 Tennant Road Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.90450495148 20.717741536385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang