Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Over the Mountain Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Over the Mountain Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ninke G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninke G

Awesome!

Dit was baie aangenaam! Ons het dit geniet! Sal definitief weer kom.

Evert K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K

Warm en snoesig.

Ons het baie lekker gebly.

Inge S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S

Heerlik gekuier en geslaap.

Die gastehuis is in 'n baie rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly in die 3-slaapkamers en daar was ook 'n buitekombuis geriewe tot ons beskikking. Hulle maak ook voorsiening vir lampe vir elke kamer tydens beurtkrag. Die plek is netjies en skoon en word baie beslis aanbeveel!

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Over the Mountain Guest Farm
Lyndon S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon S

Good.

It was good, no complaints.

Elize H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize H

Baie mooi omgewing.

Heerlik rustig en vreedsaam. Baie skoon en netjies.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie

Over the Mountain Guest Farm
Brenda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Rustig.

Was baie lekker, baie dankie en ook baie oulik.

Werner O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Rustige kuier gewees.

Baie lekker gebly, bietjie ver van die naaste dorp.

Rina O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina O

Gemaklik en skoon.

Verblyf was gemaklik en baie netjies. Het ook ontbyt daar en dit was heerlik. Baie lekker koffie.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elize C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Baie lekker gebly, sal beslis weer besoek.

Baie mooi, historiese geboue en tuine, pragtige netjiese, skoon en gerieflike kamers. Mooiste stoepe met die mooiste sonsondergang. Baie gerieflik geleë naby George en Oudtshoorn. Baie vriendelik ontvang.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Over the Mountain Guest Farm
Kymie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kymie V

Pragtige uitsig en totale rustigheid.

Verblyf was skoon, netjies, veilig en ruim.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die opmerkings

Over the Mountain Guest Farm
Ninette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette V

Great location.

Great location. Comfortable rooms!

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Over the Mountain Guest Farm
Cecile S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Het 3 nagte oorgebly. Baie goeie ligging. Ongelooflike natuurskoon.

Die verblyf by Over the Mountain was heerlik. Ons huisie het pragtige karakter gehad met houtvloere en prieël op die stoep. Beeldskone uitsig vanaf die stoep. Eienaars was baie vriendelik, gasvry en behulpsaam met enigiets.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Over the Mountain Guest Farm
Travellingtee : - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travellingtee :

Comfortable.

Magnificent view! Thank you to the friendly host for the good communication.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Thank you for the review.

Over the Mountain Guest Farm
Oebie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Oebie J

Baie vriendelike en akkommoderende bestuur en personeel.

Dit het goed gewerk vir akkommodasie vir 'n troue wat ons daar naby bygewoon het.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Over the Mountain Guest Farm
Sasha T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha T

It's absolutely beautiful and very comfortable accommodation with lovely hosts!

The setting is beautiful! Lovely hikes, cycles, pool and well-kept garden. We ordered dinner which was delicious not to mention the breakfast and scones in the tea garden!. I would recommend some candles and matches for load shedding although thankfully there is a gas cooker to cook on!. Also, our accommodation had the bathroom in one bedroom. so depends who you're sharing with?. The wi-fi and reception is intermittant, but the hosts offer use of theirs for anything important or meetings, so its not really a bother. All in all, a wonderful stay and I would highly recommend it.

Marodien P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marodien P

Baie rustig.

Stilte en rustigheid.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Over the Mountain Guest Farm
Linda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P

Nadat ons uiteindelik daar aangekom het, was dit baie aangenaam.

Ek sal graag weer daar wil bly, maar die aanwysigings om tot daar te kom moet dringend hersien word. Die Montagu-pas is toe, onbegaanbaar. Ek het totaal verdwaal en vra vir seker wat sou gebeur het indien ek nie selfoon sein gehad het nie. My arme moeder was erg getraumatiseer. Dus moet julle dringend kyk na die aanwysigings asb.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Ons is baie jammer vir jou traumatiese ervaring. Maar ons is bly dat jy die verblyf geniet het.

Over the Mountain Guest Farm
Maya P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maya P

Restful with the best views.

We had a lovely short stay in such a stunning setting. The teens enjoyed learning archery too! We just felt the pool should have been cleaned of leaves/ insects and dog droppings picked up off the lawn before we arrived.

Cathrine B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathrine B

Veilig, skoon, nie loadshedding-reg nie.

Baie netjiese kamer, maar geen fan of aircon nie. Wifi werk nie in kamers nie. Kry nie nuwe handoeke elke dag nie. Klein kombuis buite as jy bottels moet was vir kinders. Net klein flits beskikbaar as daar loadshedding is. Verder baie nice verblyf en restaurant.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Ons waardeer dat julle ons plek geniet het. Ons bied 'n gratis daaglikse skoonmaak diens in al ons eenhede. Ekstra handdoeke, ligte en waaier is beskikbaar op versoek. Ons Wi-Fi is baie afhankilk van die beurtkrag in die omgewing.

Over the Mountain Guest Farm
Jackie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie K

Nie lekker nie!

Aanwysings totaal verkeerd op die webtuiste. Net 2 klein lampies vir loadshedding. Geen warm water die aand na 12 ure op die pad en 45 min. se gesoek na die plek. Volgende oggend geen warm water. O jammer! Die geiser was af. Maak nie vir goeie diens nie. Swak! Ons is daar weg met geen stort nie! Maak asb. aanwysings na plek reg of sit koördinate by.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Ons is baie jammer oor die warm water probleem, dit was 'n fout aan ons kant om nie die geysers betyds aan te sit nie.

Ons aanwysings is baie duidelik en word ook goed deur Google aangedui. Ons kan ongelukkig nie help as korrekte aanwysings nie gevolg word nie.

Over the Mountain Guest Farm
Johan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Die omgewing is tans baie droog maar pragtig! Fasiliteite werk alles en is pragtig skoon en netjies.

Die huisie as goed toegerus met goeie beddens. 'n Addisionele toilet apart van hoofslaapkamer kan werk.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Over the Mountain Guest Farm
Hazel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel V

Ons het lekker gebly.

Was 'n bietjie bang vir die geen heinings en kar wat so voor die plekkie staan, maar ons het gesien die volgende dag het die fietse nog net daar gelê wat vorige aand daar was. So dis veilig. Een klein probleem. Internet. Daar is geen internet nie, al word dit gesê daar is. As jy buite kamer staan in tuin kry jy so 'n bietjie sein. Geen TV wat dit moeilik maak in aand met klein kinders. Geen haardroër nie. Gewoonlik het B&Bs vir dames 'n klein haardroër. Sal net daarna kyk. Maar verder sal ek weer daar bly. Net voorsiening maak vir die res! Mooiste uitsigte en rustig en regtig veilig. Al was ons so 'n bietjie skrikkerig, het ons heerlik geslaap.

Linda D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Groot, groot bederf!

Gerrit en Estelle verskriklik baie dankie vir die gasvryheid! Ons kom definitief terug.

Kobie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Heerlike oorslaapplek net voor Montagu pas. lekkerste kos en vriendelike gasvrou.

Die ou poskantoor is pragtig gewees om in te slaap. Alles is so mooi reggemaak en kamers was heerlik gemaklik.

Quinzelle K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinzelle K

Ons het heerlik gebly dankie, pragtige plek.

Heerlike rustige omgewing.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Rian J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian J

Visit on a bicycle tour with 7 riders and 7 vehicles.

Very friendly reception by owner. Everyone had a very comfortable room. Helped with equipment for social braai.

Emma B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma B

Pleasant stopover

Delicious food from the restaurant. Our son enjoyed playing in the garden.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename oornagplek.

Heerlike kos van die restaurant. Ons seun het dit geniet om in die tuin te speel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adam W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam W

Excellent.

They went above and beyond to accommodate us.

Samantha M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha M

Fantastic getaway. Beautiful scenery, lovely room and friendly service.

Absolutely lovely stay, especially as I was travelling on my own. Was a lovely treat to sit on the stoep and relax. The owners and staff were all very friendly and helpful. I enjoyed some meals at the Tea Garden on the farm, and had the best scones I have had in a long time.

Beatrice T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice T

Very calm, relaxing.

Away from everyday hustle and bustle. Surrounded by the beauty of nature. Loved our walks.

Sipho T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho T

Awesome.

The distance calculator on web and actual is different but, the drive through the Outeniqua pass awesome awesome.

Sandra P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P

Gelukkig het ons 2 aande bespreek op hierdie plek met die pragtige uitsig op die berge aan die bopunt van die Montagupas. Presies waarvoor ons gesoek het.

Mikrogolfoond sal handig wees. Daar is 'n oulike swembad en braaigeriewe, maar die weer het nie saamgespeel nie. Ek het gevoel ontbyt teen R120 per persoon was bietjie duur.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie dat julle ons stukke vrede en skoonheid kom deel het.
Ons ontbyt is eintlik baie goeie waarde vir geld as jy in ag neem dat dit 'n volle ontbyt is met meuslie, vrugte, jogurt, roosterbrood, koffie en vrugtesap en dan volg die lekker warm ontbyt wat eiers, spek, samioene en uie insluit.

Over the Mountain Guest Farm
Zonja D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zonja D

Pragtige plaasopset.

Dit was 'n heerlike bederf. Sal beslis weer besoek. Regte plaasatmosfeer.

Sipho T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho T

Very calm environment.

The hosts were friendly and OK, the place comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustige omgewing.

Die gashere was vriendelik en okay, die plek was gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerdi S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdi S

Lekker, mooi en gesellig!

Ons het 6 van ons in die familiehuis gewoon vir 'n naweek om 'n troue naby by te woon en dit was perfek vir wat ons wou hê! Daar is net een badkamer, maar ons het niks meer nodig gehad nie. Daar is 'n binne- en buitebraai areas en dis net 'n lekker kuierhuis!

Riekie N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie N

Ons het heerlik gebly by Over the Mountain Guest Farm.

Ons het dit regtig baie geniet om by Over the Mountain Guest Farm te bly! Die eienaars se gasvryheid en vriendelikheid is onverbeterlik en sal baie graag weer daar wil oorbly as ons weer in daardie geweste is.

Philip L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L

A stay in paradise.

What a fantastic discovery! Highly recommended!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf in 'n paradys.

Wat 'n fantastiese ontdekking! Hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Susan L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Lekker rustige plaasatmosfeer, ons het 3 dae gebly en ons kamer was elke dag gediens. Die teetuin was ook heerlik gewees.

Uitstekend.Rustige atmosfeer.

Erica B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica B

Baie rustig en stil, sal dit aanbeveel vir iemand wat wil wegkom van stad se geraas.

Baie welkom gevoel. Baie rustig, stil, geen TV of WiFi, so jy kan lekker ontspan en tyd saam met jou familie spandeer.

Chris O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Extreamly friendly welcome, felt right at home.

We arrived early, yet were greeted very friendly and shown our room which already was ready and great. The info given as to what to do in the area were also very helpful. The location is amazing.

Andre Van Der Merwe V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Van Der Merwe V

Baie rustig.

Was baie rustig en lekker. Die eienaars is baie vriendelik en het baie gehelp. Daar is wel net 2 goed wat pla: 1 is die stoof. Hy hou aan die krag afskop. Ek het maar 'n verlengingskoord gebruik om hom in te prop. 2. Die badkamerlig moet jy aan en af sit tot hy werk. Baie groot frustrasie. Anders is dit baie lekker.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons gee aandag daaraan.

Over the Mountain Guest Farm
Michelle A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A

Amazing.

Over the Mountain Guest Farm is a very beautiful and tranquil piece of heaven on earth. Everyone very friendly, the home cooked meals are delicious and tasty. Will definitely go back with our parents.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Thank you very much.

Over the Mountain Guest Farm
Jo-anne F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne F

Beautiful and peaceful place.

We had a lovely stay and would definitely visit Over the Mountain Guest Farm again. There breakfast and dinner was very good and definitely a must have when you are there. Very friendly management and helpful. Wonderful view of the mountains and their garden.

Pamela V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela V

Heerlik!

Ons het amper 'n week by Over The Mountain gebly en elke oomblik terdeë geniet. Dit was ons basis vanwaar ons die omgewing verken het. Ons huisie was eenvoudig, maar werklik huislik en ons het alles gehad wat nodig was. Over the Mountain het 'n pragtige ligging. Saans was dit stil en donker. Ons het heerlik gekuier!

Adelle B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle B

Gerieflike, bekostigbare verblyf omring deur asemrowende natuurprag!

Die eienaars van die lieflike gastehuis is behulpsaam en vriendelik en het ons verblyf 'n aangename ervaring gemaak!

Enriko K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enriko K

Salig! Rustig!

Heerlike, rustige verblyf. Weg van die stadsgewoel.

Shirley V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley V

Awesome.

Ons het verblyf geniet. Dit was lekker stil en rustig. Ideale ligging om as basis te gebruik om ander dorpe te besoek. Die huisie was mooi en skoon. Alle elektriese ware het gewerk. Beslis 'n plek om weer te besoek.

Selmarie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selmarie S

Die kamer was baie netjies en goed ingerig. Dis gediens terwyl ons daar was en alles was weer lieflik skoon toe ons die aand terugkeer.

Die aanwysings wat saam met die bespreking gekom het, het ons die Montagupas (grondpad) laat ry i.p.v. die teerpad. Die afstande was ook nie reg nie. Die ontvangsdame van Over the Mountain het die oggend gebel. Dit help nie mens probeer vir iemand die pad beduie terwyl hy ry nie. Ek ken nie George nie. Die dame was baie verdedigend toe ons noem van die verkeerde aanwysings wat saam met die bespreking gekom het. Die aanwysings was verkeerd, help nie jy beduie pad oor die foon nie, dis nie my skuld nie. Dit het nie 'n lekker smaak in die mond gelaat nie.

Eckhard F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eckhard F

Presies wat ons wou hê.

Het saam familie paar dae deur gebring. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam, dankie Estelle! Die ligging is presies wat ons na gesoek het met die stilte en die gevoel van 'n plaasgemeenskap. Daar is baie om te verken en ons het gaan stap, draf, swem en motorfietsgery onder andere. Die kamers is netjies en skoon met 'n baie lekker ontbyt. As ek iets moes fout vind so dit wees dat die plek bietjie verf kort en klein bietjie onderhoud hier en daar. Dankie, sal weer kom bly.

Geraldene S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldene S

Baie lekker gebly.

Rustig en veilig.

Ian M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Very nice.

We had a wonderful and interesting stay. The farm has a lot of history. The rooms were very neat and tidy. Gerrit and his wife were very welcoming and friendly, she made us a wonderful supper. The setting of the farm where you look into the mountains was absolutely beautiful. Thank you for a wonderful stay.

Amoret F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amoret F

Netjiese en skoon verblyf.

Kamer was netjies en skoon, so ook badkamer. Elke dag skoon handdoeke gekry. Ek sou `n klein self-catering kombuisie met `n mikrogolfoond in die kamer verkies het. Het wynglase gemis, daar was wel 3 koppies en 3 glase. Daar was `n yskas, wat baie handig te pas gekom het. Geen TV in kamers nie. Ook geen ontbyt ingesluit by prys nie, moes dit ekstra reël en betaal met eienaar.

Annetjie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie L

Stilte, rustigeid en vrede.

Winteraanbod was uitstekende waarde vir geld. Kon kwaliteittyd as gesin deurbring.

Over the Mountain Guest Farm se terugvoer

Over the Mountain is waarde vir geld en ook uiters veilig en pragtig gelëe in die Outeniqua berge. Ons kamers is pragtig toegerus en word elke dag skoon gemaak.

Over the Mountain Guest Farm
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-pas, Herold, George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh23rgSM1oecBgPZoLHeUjjayU8B1OptjwB5cNjXBbVmGYmn4ps?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 56 5 1 5 Montagu Pass Herold 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.847209127497 22.447228727182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang