Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Over the Mountain Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-pas, Herold, George, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Over the Mountain Guest Farm is in die afgeleë klein dorpie, Herold, in die pragtige Outeniekwaberge op die historiese Montegupas en die gewilde Roete 62 geleë. Dis slegs 30 minute se ry vanaf George en Oudtshoorn op die R62 en deel van die Tuinroete. Kom breek weg van die gejaag van die alledaagse en kom geniet die sterrehemel vir 'n paar dae.

Dié gasteplaas het slaapplek vir 25 gaste in 3 eenhede. Daar is 6 en suite-gastekamers en 2 selfsorg-gesinseenhede. Over the Mountain Guest Farm is ideaal vir paartjies sowel as gesinne. Die kamers het aparte ingange en toegang tot 'n stoep wat ideaal is om op die lees en te ontspan in die agtermiddag.

Die ou polisiestasie op die plaas is in 'n asemrowende eet- en leefarea omskep. Alhoewel dit opgeknap is, spog dit steeds met oorspronklike kenmerke, soos die houtvloere, deyre en vensters. Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en 'n pragtige teetuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ninke G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Dit was baie aangenaam! Ons het dit geniet! Sal definitief weer kom.
Jun 2024
Evert K
Saam met lewensmaat
5.0
Warm en snoesig. Ons het baie lekker gebly.
Mei 2024
Inge S
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier en geslaap. Die gastehuis is in 'n baie rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly in die 3-slaapkamers en daar was ook 'n buitekombu...
Sien meer
Jan 2024
Elize C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal beslis weer besoek. Baie mooi, historiese geboue en tuine, pragtige netjiese, skoon en gerieflike kamers. Mooiste stoepe met di...
Sien meer
Des 2023
Kymie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig en totale rustigheid. Verblyf was skoon, netjies, veilig en ruim.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Montagu-pas, Herold, George, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Over the Mountain Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-pas, Herold, George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh23rgSM1oecBgPZoLHeUjjayU8B1OptjwB5cNjXBbVmGYmn4ps?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 56 5 1 5 Montagu Pass Herold 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.847209127497 22.447228727182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang