Over the Mountain Guest Farm
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagu-pas, Herold, George, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Over the Mountain Guest Farm is in die afgeleë klein dorpie, Herold, in die pragtige Outeniekwaberge op die historiese Montegupas en die gewilde Roete 62 geleë. Dis slegs 30 minute se ry vanaf George en Oudtshoorn op die R62 en deel van die Tuinroete. Kom breek weg van die gejaag van die alledaagse en kom geniet die sterrehemel vir 'n paar dae.
Dié gasteplaas het slaapplek vir 25 gaste in 3 eenhede. Daar is 6 en suite-gastekamers en 2 selfsorg-gesinseenhede. Over the Mountain Guest Farm is ideaal vir paartjies sowel as gesinne. Die kamers het aparte ingange en toegang tot 'n stoep wat ideaal is om op die lees en te ontspan in die agtermiddag.
Die ou polisiestasie op die plaas is in 'n asemrowende eet- en leefarea omskep. Alhoewel dit opgeknap is, spog dit steeds met oorspronklike kenmerke, soos die houtvloere, deyre en vensters. Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en 'n pragtige teetuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Montagu-pas, Herold, George, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink Over the Mountain Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagu-pas, Herold, George, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang