Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Over Tuin Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Yvonne R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker en tuis. Baie lekker. Baie skoon en netjies. Voorstel vir die kamer is meer melk vir koffie en tee. Gebottelde koopwater vir die yskas in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johanni N
1 nag
4.4
Nov 2022

Good accommodation with value for money. The rooms were easily accessible with individual entrances. And the guest house owner was accommodating with check-in arrangements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cynthia E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Rustig en gemaklik. Rustig, gemaklik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Good place to stay for business in the area. Very friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Leandri is a very friendly person and made us feel welcome from the time we arrived there. The garden as well as the rooms are very neat and I will definitely recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2020

Vriendelike mense! Regtig puik vir Koster! Skoon en netjies! Regtig oulike plekkie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Exceptional value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2019

Mooi kamer, mooi tuin, vriendelike gasvrou, presies wat ons nodig gehad het. Leandri was baie vriendelik en het ons met alles gehelp. Ons kamer was pragtig en ons het niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Petria D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2018

Lekker stil en bekostigbaar. Eienares was baie vriendelik en gasvry by aankoms. Lekker stil. Koster baie klein - opsies vir restourante min. Tog het eienares ons beduie na 'n ander gastehuis met restourant waar ons aandete gaan nuttig het. Die kos was lekker daar, maar voorbereiding het baie lank geneem en ander gaste het binne-in die restourant gerook - wat onaangenaam is vir nie-rokers. Geen motorhek - voel effe onveilig. Kamer met twee enkelbeddens is gerieflik en skoon - beddens egter te sag. Omdat daar nie ontbyt ingesluit is nie, kan daar dalk gekyk word na 'n hoekie met meer eetgerei en mikrogolfoond of so iets. As ek vir werksdoeleindes daar was, sou 'n lessenaar en stoel handig gewees het. Dit sal gaaf wees as die webtuiste kan aandui of daar 'n bad en/of stort in verblyf is - meisies hou daarvan om te weet of hulle hulle badskuim moet saamneem! Sal Overtuin enige tyd aanbeveel. NS: Ek dink Overtuin is een woord, soos op bord buite die gastehuis?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 60 De La Rey Straat, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPuKuHR35g0sJnpbvC3YL8yfKKcsB0NOOfgCYTpq0X57pCeqsdq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 60 De La Rey Street Koster 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.862668771003 26.900800636246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang