Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overberg Bedsit on Reservoir Road

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoir-weg 5a, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in Napier, 'n rustige dorpie wat dien as die noordelike toegangspunt tot die Kaap Agulhas-streek, Overberg Bedsit on Reservoir Road bied gerieflike oornagverblyf en spog met uitsigte oor die Riviersonderendberge en 'n plaas in die verte.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel wat geskik is vir 2 gaste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is 'n patio met 'n buite-eetarea wat geskik is vir 2 gaste en 'n braai-area. Hierdie patio spog ook met pragtige plaasuitsigte en berguitsigte in die verte. Sentraal geleë in die Overberg en bied toegang tot Hermanus, Agulhas, Swellendam en Gansbaai met 'n kort entjie se ry. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Reservoir-weg 5a, Napier, 7270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoir-weg 5a, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0131277723d7d92899973153c03391428fd06744c4d054d3b5a8dc7c63c1d43befa01561a229c8f052dae0188bbf081fd5b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5a Reservoir Road Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.480397758641 19.903827787033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang