Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overberg Gems - The Blue House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anndri G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Netjies, ruim, goed toegerus en veilige parkering. Baie netjies en ruim, met baie goeie ligging - stapafstand van middedorp. Goed toegerus as selfsorg. Groot tuin met buitebraai geriewe en veilige toesluitparkering. Baie lekker tuisgegaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzanne L
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Outentiek. Ons het heerlik gekuier in die hartjie van Stanford. Die huis is stapafstand van alles geleë. Dit is goed toegerus en baie knus. Al verbeteringe wat ons graag sou wou hê, is dat die venster in die een kamer oop was omdat dit vasgeverf was, dus kon die venster glad nie toemaak in die yskoue weer snags nie. Nietemin, sal ons graag weer hier wil kuier. Baie oulike en ruim verblyf!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Very relaxing and quiet. Very relaxing, quiet - a must stay if you want to get away from the hustle and bustle of a stressful life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Valerie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

It was very nice, quiet and private. Overberg Gems - The Blue house is a very nice place to stay, could do with a bit of more upgrading in furniture specifically lounge suite, TV. More plants or fresh flowers and curtains, but we loved the stay. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anzel M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Onstpannend, lekker koel tuin. Was baie gerieflik en rolstoelvriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth (Bettie) B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Heerlik en gesellig! Die blou huis was baie lekker ingerig vir twee gesinne. Die 4 kinders onder die ouderdom van 10 was mal oor die 'bunk beds'. Die kaggel en braaigeriewe het ons warm gehou op 'n koue naweek. Pragtige dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Excellent visit with some friends to Stanford, exploring as a possible retirement destination. Good: great location and very informative booklet. Back patio and garden wonderful in the mornings and evenings and short walk to good dining. Felt safe. Could be better: coffee cups chipped, easy aid to the alarm workings would be useful, had some beggars try the front door, might become more of a problem in future, mosquitos, not all windows close properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2022

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marlene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Wonderlike, rustige wegbreeknaweek in die mooiste dorpie! Ons het die huis en die dorpie verskriklik geniet! Die huis het alles wat jy nodig het. En die gevoel van die huis sit mens terug in jou ouma se huis. Die lekkerste staproetes net daar! En dis baie naby aan Hermanus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natalie & Kevin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortmarkstraat 34, Overberg, Overberg, 7219, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ad0e5c7e4b3c9b3e564e760721592036e5007e93fa09e5361f9e56e1040f1a83bf776ee8271243ce6221a72a538d32f806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 34 Kortmark Street Overberg 7219 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.439502653943 19.454830389233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang