Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overberg Gems - The Blue House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natalie & Kevin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Overberg Gems - The Blue House
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anndri G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anndri G

Netjies, ruim, goed toegerus en veilige parkering.

Baie netjies en ruim, met baie goeie ligging - stapafstand van middedorp. Goed toegerus as selfsorg. Groot tuin met buitebraai geriewe en veilige toesluitparkering. Baie lekker tuisgegaan.

Elzanne L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne L

Outentiek.

Ons het heerlik gekuier in die hartjie van Stanford. Die huis is stapafstand van alles geleë. Dit is goed toegerus en baie knus. Al verbeteringe wat ons graag sou wou hê, is dat die venster in die een kamer oop was omdat dit vasgeverf was, dus kon die venster glad nie toemaak in die yskoue weer snags nie. Nietemin, sal ons graag weer hier wil kuier. Baie oulike en ruim verblyf!

Kenny M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny M

Very relaxing and quiet.

Very relaxing, quiet - a must stay if you want to get away from the hustle and bustle of a stressful life.

Valerie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie P

It was very nice, quiet and private.

Overberg Gems - The Blue house is a very nice place to stay, could do with a bit of more upgrading in furniture specifically lounge suite, TV. More plants or fresh flowers and curtains, but we loved the stay. Thanks.

Anzel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anzel M

Onstpannend, lekker koel tuin.

Was baie gerieflik en rolstoelvriendelik.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elizabeth (Bettie) B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth (Bettie) B

Heerlik en gesellig!

Die blou huis was baie lekker ingerig vir twee gesinne. Die 4 kinders onder die ouderdom van 10 was mal oor die 'bunk beds'. Die kaggel en braaigeriewe het ons warm gehou op 'n koue naweek. Pragtige dorpie!

Martin B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Excellent visit with some friends to Stanford, exploring as a possible retirement destination.

Good: great location and very informative booklet. Back patio and garden wonderful in the mornings and evenings and short walk to good dining. Felt safe. Could be better: coffee cups chipped, easy aid to the alarm workings would be useful, had some beggars try the front door, might become more of a problem in future, mosquitos, not all windows close properly.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marlene B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Wonderlike, rustige wegbreeknaweek in die mooiste dorpie!

Ons het die huis en die dorpie verskriklik geniet! Die huis het alles wat jy nodig het. En die gevoel van die huis sit mens terug in jou ouma se huis. Die lekkerste staproetes net daar! En dis baie naby aan Hermanus.

Corle V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corle V

Pragtige huis, heerlike kuierplek! Ongelooflik!

Wat 'n heerlike kuier! Ons het ontspan, die dorp vol gestap en elke oomblik geniet! Baie dankie! Die huis is pragtig en ons het veilig gevoel en kon selfs as ons gaan stap die alarm aansit (nie dat ek dink dit sou nodig wees - maar ons het) die kinders het hul gate uit geniet! Dis 'n kuier-huis, die kaggel het gebrand, ons het om die kombuistafel gekuier en regtig elke oomblik geniet! Sal beslis weer kom! Baie dankie!

Overberg Gems - The Blue House se terugvoer

Ag, baie dankie Corle!

Overberg Gems - The Blue House
Johan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie aangenaam!

Baie aangename verblyf in die middel van die dorp! Beveel dit sterk aan.

Overberg Gems - The Blue House se terugvoer

Baie dankie Johan. Ons is bly dat julle dit geniet het.
Groete, Natalie.

Overberg Gems - The Blue House
Hendry C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry C

'n Plaasvakansie by die see.

The Blue House is baie uniek en skep die gevoel van 'n plaasvakansie. Die huis beskik oor 'n lekker ruim kombuis en kuiertafel vir aansit-etes en bordspeletjies met die kinders. Die erf is ook lekker groot genoeg vir die kinders om na hartelus te speel. Ons het lekker gebraai en tyd om die kuiertafel op die stoep spandeer.

Overberg Gems - The Blue House se terugvoer

Dankie Hendry.
Ons is bly dat julle dit so baie geniet het.
Groete Natalie en Kevin

Overberg Gems - The Blue House
Marietjie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Baie lekker huis met ’n heerlike agterstoep. Baie naby aan die middedorp.

Dit is ’n huis met baie karakter en alles wat ’n mens nodig het vir ’n lekker wegbreek.

Overberg Gems - The Blue House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Marietjie.
Kom kuier gerus weer
Natalie en Kevin

Overberg Gems - The Blue House
Doris G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doris G

Centrally located.

House is within walking distance of everything. Lots of space in the house and great outside braai area.

Egbert D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert D

Huis en ligging nommerpas vir 'n heerlike Stanford-ervaring

Dit perfekte huis vir 'n wonderlike naweek saam met vriende - ure om die tafel in die kuierkombuis en op die agterstoep, en saans voor die kaggelstofie. The Blue House is pragtig gerestoureer en baie goed (en met gehalte) toegerus; baie bly dit was ons basis om die dorp te ontdek en beter te leer ken as ons gewone vinnige inloer en stop/straatafstap tydens ons jaarlikse seevakansie in die omstreke. Dankie vir die voorreg en heerlike ervaring.

Overberg Gems - The Blue House se terugvoer

Dankie Egbert, ons hoop dat julle weer sal kom kuier
Groete
Natalie en Kevin

Overberg Gems - The Blue House
Dirk G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G

Wonderlike asemhaal- en rustigword-plek.

Stanford is definitief die plek om die tyd 'n bietjie stadiger te laat draai weg van die gejaag van die stad. Die akkommodasie was baie gerieflik en ek kan dit definitief aanbeveel vir gesinne met kinders of net 'n wegbreek wat benodig word.

Overberg Gems - The Blue House se terugvoer

Baie dankie Dirk.
Ons is so bly dat almal dit geniet het. Kom kuier asb weer.
Natalie en Kevin

Overberg Gems - The Blue House
Pamela G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela G

Beautiful house, easy location.

Beautiful, safe house. Lots of extras like DStv and WiFi so the kids were happy. A little something for everyone. I just loved the big beds and kitchen. Thanks!

Pamela M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M

Central location perfect for family group.

Well kitted beautiful home within walking distance to quaint little shops and great restaurants. BBQ in the lovely garden or light the indoor fire to keep warm on chilly nights. Lots of games to play and the extra outdoor shower is a treat.

Overberg Gems - The Blue House se terugvoer

Thank you for your lovely review, Pamela. We look forward to accommodating you again in the near future.

Regards
Natalie and Kevin

Overberg Gems - The Blue House
Hein B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Dit was uitstekend.

Die huis was gerieflik en skoon en het alles en meer gebied as waarvoor ons kon vra. Sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand wat in Stanford wil gaan kuier. Baie dankie.

Christa C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C

Ons het baie lekker gekuier.

Baie lekker kuierhuis. Ons het veral die kombuis en tuin geniet. Veral geskik vir 2 couples en kinders.

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortmarkstraat 34, Overberg, Overberg, 7219, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ad0e5c7e4b3c9b3e564e760721592036e5007e93fa09e5361f9e56e1040f1a83bf776ee8271243ce6221a72a538d32f806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 34 Kortmark Street Overberg 7219 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.439502653943 19.454830389233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang