Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overberg Gems - The Little Farmhouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-weg, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Little Farmhouse is in 'n rustige woudomgewing op ons plaas net 'n paar kilometer van Stanford af geleë. Dié versteekte skat het 'n plattelandse karakter met dik mure, donker balke en 'n groot kaggel binne.

Daar is 'n warmbad in die tuin wat bydra tot 'n lieflike ervaring. Die warmbad bied 'n romantiese atmosfeer vir paartjies of net lekker pret vir 'n gesin.

Die plaashuis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens waarvan 1 in die solder geleë is. Daar is 2 en suite-badkamers by die onderste kamers. Die eerste badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak, en die ander het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n romantiese stort en bad met warm water in die woud.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel.

Daar is 'n braai-area onder die bome waarvan jy en jou gesin of vriende gebruik kan maak en 'n egte plaasdam waarin jy kan afkoel.

Verken die woud en aanskou manjifieke sonsondergange voor die sterrehemel se prag deur die blaredak skitter. Bring die hele gesin saam en smul onder die sterre aan 'n maaltyd wat in 'n regte koolstoof of buite op die braai voorberei is. Die vriendelike mak donkies, Onkie en Penelope, kom kuier graag en is altyd op soek na 'n wortel of appel. Gaste is meer as welkom om hulle bergfietse en voetslaanskoene saam te bring om die roetes op die plaas en die omgewing te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natalie & Kevin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Papiesvlei-weg, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Overberg Gems - The Little Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-weg, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52259cf81a94f19fafa90acc4c096f86f004bbeccdc51605adbd71f049185572843023207b9a936558eaaab0be6e14f82729?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Papiesvlei Road Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.441955346123 19.514953494072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang