Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overmeer Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Chandre D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Was baie lekker. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Onse wegbreek was aangenaam en rustig in 'n netjiese smaakvolle atmosfeer. Ontbyt was smaaklik voorberei. Veronique is sinoniem met gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie goeie waarde vir geld. Baie luukse kamer, met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike atmosfeer. Gasvryheid, hulpvaardigheid is uitgestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Skoon, netjies en stil. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Besonderse waarde vir geld. Geen moeite is gespaar alle klein details nie. Pragtige uitsig en baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Baie skoon, netjies en rustig. Pragtige uitsig op die strandmeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Dit was 'n plesier gewees om met die ontvangspersoon, Herbert te deel. Enige versoeke wat ons gehad het het hy ons gehelp mee met 'n glimlag en bereidwilligheid. Hy is definitief 'n aanwins vir die gastehuis. Ons het navraag gehad oor die rugby, hy het als in vermoë gedoen om die DStv vir ons beskikbaar te stel, ongelukkig 30 min voor die rugby was daar 'n probleem met die kanaal. Op aanbeveling kon ons naby ons akkommodasie na die rugby gaan kyk. Alhoewel ons nie by die gastehuis na die SA vs Wales wedstryd kon kyk nie, het ons sy bereidwilligheid om te help waardeer. Hy was baie aangenaam en ontvangbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

It was effortless, spacious and tranquil. The only issue I had was that I could not watch DSTV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly, wonderlike uitsig die woord perfek is te min, die stilte en netheid asook veiligheid is alles in een woord. Overmeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ludwig & Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 144
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 144
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyer-straat 36, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f32015b28db6136abb4a962d05f4a047d94c33dab9686c5d584bd9f4ad0add3bee47da24e5dda0c89e3006e36c0065755a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 144 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 36 Meyer Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.034528183135 23.027172088623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang