Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overmeer Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyer-straat 36, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 144 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Overmeer Guest House beskik oor 2 huise, 'n luukse 4 ster-huis met 'n pragtige uitsig oor die Knysna-strandmeer. Die gastehuis is geskik vir 'n sakpasreisiger en bied waarde vir geld. Die standaardhuis het 'n beperkte uitsig.

Die gastehuis het 9 luukse kamers. Daar is ook 3 standaardkmaers en 'n standaardgesinseenheid wat in 'n anneks op dieselfde perseel is.

Die ruim en suite-standaardkamers en -luukse kamers het elk 'n slim-TV, kroegyskassie, haardroër, katoenlinne, 'n kluis, kombuisie en 'n privaat ingang. Al die kamers het 'n spabad, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n balkon met 'n uitsig oor die berge en die rivieromond

Knysna bied van die mees asemrowende utsigte in die Tuinroete en dit kan vanaf enige gedeelte van die perseel besigtig word.

Die gastehuis bied 'n swembad, wasgoeddiens, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Restaurant- of aktiwiteit-besprekings kan op versoek deur die gastehuis bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Overmeer Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ludwig & Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Meyer-straat 36, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Overmeer Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 144
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 144
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyer-straat 36, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f32015b28db6136abb4a962d05f4a047d94c33dab9686c5d584bd9f4ad0add3bee47da24e5dda0c89e3006e36c0065755a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 144 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 36 Meyer Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.034528183135 23.027172088623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang