Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overmeer Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyer-straat 36, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 144 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Overmeer Guest House is in Knysna geleë en beskik oor 2 huise wat, die 4-ster-gegradeerde huis wat pragtige uitsigte oor die Knysna-strandmeer bied. Die gastehuis is ook geskik vir die begrotingsreisiger en bied besonderse waarde vir geld. Die standaardhuis het beperkte uitsigte.

Die gastehuis bied 9 luukse kamers. Hierbenewens is daar ook 3 standaardkamers en 'n standaard gesinseenheid wat in 'n anneks op dieselfde eiendom geleë is.

Die ruim en suite-standaard- en luukse kamers bied slim-TV, yskassie, haardroër, suiwer katoenlinne, kluis, kombuisie en privaat ingang. Al die kamers beskik oor 'n spa-bad, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon wat asemrowende uitsigte oor die berge en riviermonding bied.

Knysna bied van die mees asemrowende uitsigte wat die Tuinroete bied, hierdie uitsigte kan geniet word vanuit feitlik enige area van hierdie unieke eiendom.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, wasgoeddiens, veilige parkeerplek en gratis WiFi-verbinding in.

Restaurant en of ontspanningsaktiwiteite kan op versoek deur die gastehuis bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Overmeer Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ludwig & Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Meyer-straat 36, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Overmeer Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 144
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 144
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyer-straat 36, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f32015b28db6136abb4a962d05f4a047d94c33dab9686c5d584bd9f4ad0add3bee47da24e5dda0c89e3006e36c0065755a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 144 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 36 Meyer Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.034528183135 23.027172088623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang