Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overmeer

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Soos my eie huis. Ja. Inry net swak beplan. Die kar sleep erg met in- en uitry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie rustig en veilig. Nie geskik vir gestremdes nie, te veel trappe by die ingang en die stort is te klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zee B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Very happy. Was there on business and a nice quiet place for a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Our vacation in the house was good and also safe. Enjoyed our stay and found it was conveniently situated near the mall and casino, although there was no clear view of the dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize G
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2024

Sal weer kom. Sal weer kom. Lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mynie H
1 nag
3.4
Feb 2023

Skoon plek, maar kort eetgerei. Skoon oornag plekkie. Wees net bewus hier is katte wat ook in die huis bly. My man en dogter is allergies vir katte so dit was 'n probleem. Daar is slaapplek vir 4 maar net 2 vurke om mee te eet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Jacky
Overmeer
Hi dankie vir die terugvoer. Ek doen die bookings van my pa se gaste huis. Hy en Lanie ontvang die gaste. Ek het nou onder hul aandag gebring van die katte. Wat die vurke betref weet ek op die een toonbank staan n rakkie met vurke leppels asook messe. Maar sal opvolg.

Louise B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Baie lekker gewees, alhoewel ons bietjie gesukkel het met trappe. Ons het dadelik tuis gevoel tussen pragtige, ou meubels en 'n baie interessante half edelsteenversameling. Ook 'n lieflike tuin met orgideë en ander mooi plante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Uitstekend Sal definitief weer daar gaan bly. Eienaar stap ekstra myl vir kliënte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather J
1 nag
4.8
Apr 2021

We were met on arrival. Assisted into premises. It had what we needed for a comfortable stay. Good clean affordable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Baie gerieflik. Huis weg van huis. Rustige atmosfeer. Mooi omgewing naby winkelsentrum. Kan om die meer stap vir oefening of net ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kluestraat 38, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3OWUyODViLTE1Y2UtNGQwMS1iNDE4LTZkZDg1MmY5YWY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 38 Klue Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.635296313818 19.439698588103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang