Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overnight @ Douglas

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2024 tot 23 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 150, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Overnight @ Douglas is in die rustige buurt Die Erwe geleë, net 1 km buite Douglas. Dis die ideale selfsorgverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in 3 dubbelkamers, 'n 2-enkelbedkamer, 'n gesinskamer en 'n gesinswoonstel. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n TV met DStv en 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskassie, elektriese braaipan, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die koffie- en teeskinkbord word slegs met aankoms gevul. Die eenhede het elkeen hul eie ingang op 'n lieflike grasperk.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ronelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Soos die Engelsman sal sê, home away from home. Baie netjies. Ons het alles gehad wat nodig was. Sal definitief aan ander aanbeveel.
Jan 2024
Ezzard M
5.0
Asemrowend. Sal die plek beslis aanbeveel aan enige reisiger.
Okt 2023
Lizelle C
Besigheidsreis
5.0
It was a wonderful suprise! Beautiful setting, thoughtful items such as backup generator, laundry services, strong Wi-Fi. Was a lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Jannie M
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Alles lieflik en netjies was net 'n probleem met miere in die kamer.
Feb 2024
Martin C
Saam met lewensmaat
4.8
Was baie tevrede. Sal weer daar bly as nodig.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5


Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Deel 150, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Overnight @ Douglas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 150, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1NTU5ZGY2LTc4ZTQtNDk2ZC1hOWZiLWM1N2NjNThjNTFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 Portion 150 Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.060379867442 23.759079542001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang