Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tertius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Dit was lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Herlaai biedjie in stilte. Pragtige rustige atmosfeer, net wat mens nodig het om jou battery so biedjie te herlaai. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Mooi uitsig, gemaklike huis met 'n kaggel. Sal graag weer daar gaan bly. Aangename verblyf. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en sy vrou bak heerlike brood.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Stil, rustig. Perfek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ongelooflik lekker gewees en. Dit was ongelooflik lekker gewees en baie stil. Alle aanbevelings wat ek het, is dat die eienaars dalk losstaande waaiers kan voorsien, of dalk lugversorging, want dit was ongelooflik warm en net die een kamer het 'n dakwaaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
Owl Cottage
Thanks for your kind review, Morne. We will consider getting some freestanding fans for your next visit. It was probably the hottest day of the year here during your visit, our guests generally utilise the cosy fireplace more! Thanks for your suggestion, it will benefit all our future guests as well. Best, Matt

Hendrikus N
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Amazing views. We were greeted and shown around. Everything was very neat, and there was an amazing view with sunbirds in the trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Kombuis is mooi opgegradeer. Sitkamer en slaapkamers het aandag nodig. Braaiplek. Lekker gebraai, maar slaapgeriewe is nie voldoende nie. Dun kombersies en nie bedliggies of werkende muurprop in die tweede slaapkamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stefan M
1 nag
4.6
Jun 2024

Lekker ontspan in 'n baie goeie gastehuis in 'n beeldskone en rustige omgewing. Ons het heerlik gebly en geslaap. Dit is absoluut rustig en veilig. Pragtige omgewing. Matt is 'n wonderlike gasheer en het ons ontvang en alles verduidelik en gereeld ingevra na ons behoeftes. Die huisie was koud in die winter, maar die kaggel verhit die oopplan leefvertrek en kombuis baie goed. Kan egter Owl Cottage vir seker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kristy L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Extremely hospitable hosts, beautiful location, extremely peaceful and safe, no load shedding! Matt and his family made us feel so welcome. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely cottage with beautiful views. Matt and his family were wonderful hosts and made us feel so welcome. The cottage is so nice and really feels like home away from home. Great place, would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Cottage, R71, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe4f3736e745e50c25141ee638c25e66c5a9c9fc6ff2c642ae7c806b127139d9e2956e7ad1fda947f85264c70ce182082af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 Owl Cottage R71 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.861609748747 30.005239248275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang