Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Owl Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tertius D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D

Uitstekend.

Dit was lekker stil en rustig.

Charlene D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Herlaai biedjie in stilte.

Pragtige rustige atmosfeer, net wat mens nodig het om jou battery so biedjie te herlaai. Sal enige tyd weer gaan.

Mari M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Mooi uitsig, gemaklike huis met 'n kaggel. Sal graag weer daar gaan bly.

Aangename verblyf. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en sy vrou bak heerlike brood.

Johann N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann N

Stil, rustig. Perfek.

Ons het baie lekker gebly.

Morne B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Ongelooflik lekker gewees en.

Dit was ongelooflik lekker gewees en baie stil. Alle aanbevelings wat ek het, is dat die eienaars dalk losstaande waaiers kan voorsien, of dalk lugversorging, want dit was ongelooflik warm en net die een kamer het 'n dakwaaier.

Owl Cottage se terugvoer

Thanks for your kind review, Morne.

We will consider getting some freestanding fans for your next visit.

It was probably the hottest day of the year here during your visit, our guests generally utilise the cosy fireplace more!

Thanks for your suggestion, it will benefit all our future guests as well.

Best,
Matt

Owl Cottage
Hendrikus N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrikus N

Amazing views.

We were greeted and shown around. Everything was very neat, and there was an amazing view with sunbirds in the trees.

Louise V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V

Kombuis is mooi opgegradeer. Sitkamer en slaapkamers het aandag nodig. Braaiplek.

Lekker gebraai, maar slaapgeriewe is nie voldoende nie. Dun kombersies en nie bedliggies of werkende muurprop in die tweede slaapkamer nie.

Stefan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan M

Lekker ontspan in 'n baie goeie gastehuis in 'n beeldskone en rustige omgewing.

Ons het heerlik gebly en geslaap. Dit is absoluut rustig en veilig. Pragtige omgewing. Matt is 'n wonderlike gasheer en het ons ontvang en alles verduidelik en gereeld ingevra na ons behoeftes. Die huisie was koud in die winter, maar die kaggel verhit die oopplan leefvertrek en kombuis baie goed. Kan egter Owl Cottage vir seker aanbeveel.

Kristy L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy L

Extremely hospitable hosts, beautiful location, extremely peaceful and safe, no load shedding!

Matt and his family made us feel so welcome. We will definitely be back.

Melinda C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda C

Lovely cottage with beautiful views.

Matt and his family were wonderful hosts and made us feel so welcome. The cottage is so nice and really feels like home away from home. Great place, would recommend.

Danielle Louise J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle Louise J

Fantasties.

Die verblyf was regtig ongelooflik lekker, en die eienaars so vriendelik. Sal dit definitief kan aanbeveel vir 'n wegbreek.

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Cottage, R71, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe4f3736e745e50c25141ee638c25e66c5a9c9fc6ff2c642ae7c806b127139d9e2956e7ad1fda947f85264c70ce182082af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 Owl Cottage R71 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.861609748747 30.005239248275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang