Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Cottage 2

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shandre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful, peaceful stay. Due to disappointment at our holiday destination in McGregor, we didn't want to drive all the way back to CPT. We decided to look for nearby accommodation and, after sending requests to multiple accommodations, Owl Cottage responded within less than an hour. The booking process was very easy and convenient, the owner was easy to reach, and the unit was clean and beautiful. The stay was just a wonderful experience after a disappointing start, ending in complete awesomeness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vredevol, asemrowend en rustig. Ons verblyf by Owl Cottage 2 was onvergeetlik. Eienaars is vriendelik en behulpsaam en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die eenheid is smaakvol toegerus en die ligging was perfek. Ons sal beslis weer in die toekoms daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie mooi en skoon. Love die ekstra boekuitruil vertrek. Oulike idee. Dit was die mooiste en skoonste plek waarin ons nog gebly het. Daar is 'n ekstra deur wat uitgaan na 'n boekuitruil vertrek. Dis 'n bitter oulike idee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Amanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet SE-weg 27, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2759b975795265e63944b80c97ecc66712c0c300258702f06cb651f3450c7347036a38d04c62eee11bcf48fc64197877da18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 27 Piet SE Road Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.786439670654 20.105337544809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang