Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Nest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Owl Nest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Peter M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Great verblyf, sal terug wees.

Verblyf was puik, alles wat jy nodig het is daar. Lieflike braai kamer. Sal terug wees.

Erica V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Goeie waarde, uitstekende diens.

Uitstekende diens, baie mooi plek wat goed ingerig is. Ons het baie lekker gebly. Jaco het ons heeltyd op hoogte gehou van alles wat in die omgewing gebeur.

Alyson B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alyson B

Great place to visit.

We had a great stay, although short. We were happy to be welcomed by the community. Jaco made us feel very comfortable with the last-minute arrangements.

Monique D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Ruim huis met baie karakter.

Gerieflike kamers en baie spasie. Fantastiese gasheer wat ons tuis laat voel het by die dorp se mense, en 'n klomp goeie aanbevelings vir ons gemaak het.

Sean D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean D

Lovely home.

Rustic, comfortable home. Clean and spacious. On the edge of the village. Nice fireplace for winter.

Riana R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Ontspannend maar baie warm.

Heerlike huis, sou dalk net nog waaiers vir die somer kon aanbeveel.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Frans D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Gesinsnaweek in Nieu-Bethesda.

Ons was baie tevrede met ons verblyf, geriewe en diens. Sal vir enige persoon aanbeveel.

Corlia H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia H

Oulik en gerieflik!

Daar was konstante kommunikasie gehou met ons (veral na daar vloede was in die area) en alles was baie netjies!

Will B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will B

Spacious house with everything you need.

Awesome spot for a family.

Kara D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara D

Besonderse kliëntediens.

Sorgsame dienslewering.

Lynette M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M

Very pleasant stay in clean and comfortable house.

Appreciated the host's comprehensive suggestions on things to do and restaurant options.

Zelda W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda W

Die huis is goed toegerus en maak dit soveel makliker as mens ver reis en weet alles is daar wat jy benodig.

Die huis is gerieflik en netjies en die braai is heerlik op die boonste vloer. Die plek is omhein en dit het dit baie makliker gemaak om die hond daar te hê. Daar is baie yskasspasie en die beddens was baie gemaklik. Oorgenoeg handdoeke, beddegoed en breekware. Jaco is uiters behulpsaam en het baie info verskaf rakende die dorp en restaurante ens. Ek kan rêrig oor niks kla nie. Ons het per ongeluk Jaco se Magneto-lig ingepak. want ons het dieselfde een saamgeneem en instede daarvan om aan te neem ons het dit gesteel was Jaco uiters diplomaties. Hy is rêrig uiters gasvry en tegemoetkomend.

Brand T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brand T

Is baie professioneel hanteer.

Kon sleutel maklik kry. Goeie opvolging.

Theresa K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa K

Ons het heerlik gekuier.

Ons het lekker gekuier in Owl Nest.

Bradley C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley C

Great location and good value for money.

The venue was lovely and spacious, and the host was accommodating and responsive to queries. The only slight drawback is the fact that both bathrooms are en-suite, so there was no other privately accessible bathroom for people in other rooms. This meant that our friends staying in the other rooms had to pass through our bedroom, or the bedroom of another couple, to use the bathroom. This was a bit awkward, especially after we went to bed at night.

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v New Market- en Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9e9e9cc42f12917b2cb75846a4a19ec14863e3d05f159b029e5ec9862f081c568f9a3a7b14b783e545d9d61b64263226863?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 Corner of New Market Street & Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.872196760119 24.556141250223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang