Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Nest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Peter M
1 nag
5.0
Jun 2024

Great verblyf, sal terug wees. Verblyf was puik, alles wat jy nodig het is daar. Lieflike braai kamer. Sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Goeie waarde, uitstekende diens. Uitstekende diens, baie mooi plek wat goed ingerig is. Ons het baie lekker gebly. Jaco het ons heeltyd op hoogte gehou van alles wat in die omgewing gebeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alyson B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Great place to visit. We had a great stay, although short. We were happy to be welcomed by the community. Jaco made us feel very comfortable with the last-minute arrangements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Ruim huis met baie karakter. Gerieflike kamers en baie spasie. Fantastiese gasheer wat ons tuis laat voel het by die dorp se mense, en 'n klomp goeie aanbevelings vir ons gemaak het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sean D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Lovely home. Rustic, comfortable home. Clean and spacious. On the edge of the village. Nice fireplace for winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana R
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Ontspannend maar baie warm. Heerlike huis, sou dalk net nog waaiers vir die somer kon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Frans D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Gesinsnaweek in Nieu-Bethesda. Ons was baie tevrede met ons verblyf, geriewe en diens. Sal vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia H
1 nag
4.8
Des 2022

Oulik en gerieflik! Daar was konstante kommunikasie gehou met ons (veral na daar vloede was in die area) en alles was baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v New Market- en Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9e9e9cc42f12917b2cb75846a4a19ec14863e3d05f159b029e5ec9862f081c568f9a3a7b14b783e545d9d61b64263226863?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 Corner of New Market Street & Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.872196760119 24.556141250223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang