Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Spot

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beautiful place…. We had a wonderful, peaceful stay at Owl Spot. The house was beautiful, spotlessly clean and very well equipped; the attention to detail was evident. The garden area was very well maintained and we enjoyed watching the abundant variety of birdlife. The excellent communication from the owners was also much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Bosveld op sy beste. Privaat en stil. Ons het ons tyd by Owl Spot baie geniet. Baie skoon en netjies. Een van ons lekkerste bosveld vakansies nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld - Bederf vir liggaam en siel - paradys! Dit was absoluut 'n uitstekende keuse en 'n wonderlike plek om asem te skep en uit te rus. Die plek is pragtig en regtig besonders. 'n Moet vir elkeen om te besoek. Ons sal definitief weer kom kuier. Dit is uitstekend. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Amazing chalet with thoughtful details included. Owl Spot was wonderful - every detail was thoughtfully included. Well equipped and beautiful chalet. Can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

'n Voortreflike ervaring, ons het regtig baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, die huis is pragtig, ruim en skoon. Die hele naweek en ondervinding by Owl Spot was 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Well worth it. Thoroughly enjoyed our stay. Not so many animals, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Priceless. It was my mother's 80th birthday and she has been secretly wishing to go to Owl Spot for years. She was blown away by the rooms, the watering hole and we could enjoy family time but also individual time. The small things such as decent coffee, sugar and bubble bath! We made memories forever in the most beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker uitspan tyd met stilte en vrede. Heerlik gebly. Baie netjies en skoon, goed toegerus. Die stilte was so vredevol. Voëllewe is volop om die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Amazing stay! We had a great time, peace and quiet. Loved the game drive, the place was amazing and we truly enjoyed our stay. Great service and the hospitality was excellent! Thank you to our host and the game ranger was great entertainment and made our stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome. Best holiday in years. Great getaway place. The accommodation was awesome. More than enough space in the lodge. Everything you need to make food is available. Just bring your own food. Firewood is available and the area is sheltered and warm once you have a fire going at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte Plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5906c1e44a1a7ff62644cfec7a20a86472d0fcc67f3949637445ccba71ff90cd366e65d5c54716d81fb41a28a29d1002f985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang