Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Spot

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marina K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Priceless. It was my mother's 80th birthday and she has been secretly wishing to go to Owl Spot for years. She was blown away by the rooms, the watering hole and we could enjoy family time but also individual time. The small things such as decent coffee, sugar and bubble bath! We made memories forever in the most beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker uitspan tyd met stilte en vrede. Heerlik gebly. Baie netjies en skoon, goed toegerus. Die stilte was so vredevol. Voëllewe is volop om die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Amazing stay! We had a great time, peace and quiet. Loved the game drive, the place was amazing and we truly enjoyed our stay. Great service and the hospitality was excellent! Thank you to our host and the game ranger was great entertainment and made our stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome. Best holiday in years. Great getaway place. The accommodation was awesome. More than enough space in the lodge. Everything you need to make food is available. Just bring your own food. Firewood is available and the area is sheltered and warm once you have a fire going at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzelle B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

N stukkie hemel op aarde! Dit was een van die beste plekke waar ek al ooit was. Alles was perfek, skoon netjies en goed toegerus! Die diens is fantasties en daar word soveel ekstra moeite gedoen. Die atmosfeer is iets wat nie beskryf kan word nie. Die uitsig is asemrowend. Ek gaan vir seker weer terug wees! Baie dankie vir n ongelooflike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilette K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantasties. Die kommunikasie van die eienaar was uitstekend, beide vir die inklokreëlings asook reëlings gedurende ons verblyf. Die eienaars was ongelooflik gasvry en laat voel asof geen versoek te veel gevra is nie. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great place for peace and quiet - lovely! Most enjoyable stay. Clean, well-equipped cottage. Lovely patio - ideal for relaxing and watching game - birds, kudu, zebras, warthogs, etc. Definitely a place to return to. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfekte rustige naweek. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Ons het in Owl Spot gebly en dit was baie netjies gewees. Sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizanne
Owl Spot
Baie dankie Monique, ek is bly julle het jul kuiertjie by ons geniet. Dit sal 'n voorreg wees om julle terug te verwelkom. Owl Spot groete

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesome! Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die plek is baie skoon en netjies en word vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizanne
Owl Spot
Fantasties Jaco, baie dankie. Sien uit na julle volgende kuiertjie. Owl Spot groete

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie netjies, skoon en fantastiese ligging. Een van ons gunsteling plekke. Baie netjies, skoon en vriendelike eienaars. Een van ons gunsteling plekke in Dinokeng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizanne
Owl Spot
Baie bly julle het jul tydjie by ons geniet, Hennie, sien uit na die volgende keer. Owl Spot groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte Plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5906c1e44a1a7ff62644cfec7a20a86472d0fcc67f3949637445ccba71ff90cd366e65d5c54716d81fb41a28a29d1002f985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 124 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang