Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Spot

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 125 resensies vir Owl Spot
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lawrence E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence E

Well worth it.

Thoroughly enjoyed our stay. Not so many animals, though.

Marina K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K

Priceless.

It was my mother's 80th birthday and she has been secretly wishing to go to Owl Spot for years. She was blown away by the rooms, the watering hole and we could enjoy family time but also individual time. The small things such as decent coffee, sugar and bubble bath! We made memories forever in the most beautiful surroundings.

Fanie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Lekker uitspan tyd met stilte en vrede.

Heerlik gebly. Baie netjies en skoon, goed toegerus. Die stilte was so vredevol. Voëllewe is volop om die huisie.

Anna B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Amazing stay!

We had a great time, peace and quiet. Loved the game drive, the place was amazing and we truly enjoyed our stay. Great service and the hospitality was excellent! Thank you to our host and the game ranger was great entertainment and made our stay enjoyable.

Arthur D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur D

Awesome. Best holiday in years. Great getaway place.

The accommodation was awesome. More than enough space in the lodge. Everything you need to make food is available. Just bring your own food. Firewood is available and the area is sheltered and warm once you have a fire going at night.

Anzelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle B

N stukkie hemel op aarde!

Dit was een van die beste plekke waar ek al ooit was. Alles was perfek, skoon netjies en goed toegerus! Die diens is fantasties en daar word soveel ekstra moeite gedoen. Die atmosfeer is iets wat nie beskryf kan word nie. Die uitsig is asemrowend. Ek gaan vir seker weer terug wees! Baie dankie vir n ongelooflike wegbreek.

Ilette K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilette K

Fantasties.

Die kommunikasie van die eienaar was uitstekend, beide vir die inklokreëlings asook reëlings gedurende ons verblyf. Die eienaars was ongelooflik gasvry en laat voel asof geen versoek te veel gevra is nie. Wonderlike ervaring.

Leigh B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh B

Great place for peace and quiet - lovely!

Most enjoyable stay. Clean, well-equipped cottage. Lovely patio - ideal for relaxing and watching game - birds, kudu, zebras, warthogs, etc. Definitely a place to return to. Thank you.

Monique V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Perfekte rustige naweek.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Ons het in Owl Spot gebly en dit was baie netjies gewees. Sal beslis terug wees.

Owl Spot se terugvoer

Baie dankie Monique, ek is bly julle het jul kuiertjie by ons geniet. Dit sal 'n voorreg wees om julle terug te verwelkom.

Owl Spot groete

Owl Spot
Jaco D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Awesome!

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die plek is baie skoon en netjies en word vir seker aanbeveel.

Owl Spot se terugvoer

Fantasties Jaco, baie dankie. Sien uit na julle volgende kuiertjie.

Owl Spot groete

Owl Spot
Hennie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Baie netjies, skoon en fantastiese ligging. Een van ons gunsteling plekke.

Baie netjies, skoon en vriendelike eienaars. Een van ons gunsteling plekke in Dinokeng.

Owl Spot se terugvoer

Baie bly julle het jul tydjie by ons geniet, Hennie, sien uit na die volgende keer. Owl Spot groete

Owl Spot
E. T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E. T

See you again soon!

The house is nicely designed, we had privacy and the best time of our lives. It was relaxing.

Willie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

'n Absolute juweel.

Ons het ons kuier ongelooflik baie geniet! Die kombuis is buitengewoon goed toegerus. Die linne is van top gehalte. Die geriewe is silwerskoon. Die eenheid het al die luuksighede wat jou verblyf soveel meer genotvol maak sonder dat dit aansitterig of oorboordig is. Benut gerus die Game Drive wat aangebied word - die gidse is van die beste wat ek al teegekom het. Dankie vir 'n heerlike kuier, ons sien julle beslis weer.

Gerda B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B

Absoluut salig en bederf!

Dit was werklik 'n belewenis. Die plek was netjies, skoon, het goeie kombuisware en pragtige geriewe. Baie voëls en klein diertjies gesien. Lekker bederf gevoel en die plek baie geniet.

Rossouw O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rossouw O

Net n rustige tydjie in die bos weg van stad se gewoel. Owl Spot was ideaal.

Lieflike plek, bie netjies en goed ingerig.

Owl Spot se terugvoer

Bly julle het jul kuier geniet, Rossouw. Hoop om julle gou weer te sien!

Owl Spot groete

Owl Spot
Hendrik V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Ontspannend.

Baie netjies en skoon, uitstekende ligging met mooi uitsig.

Owl Spot se terugvoer

Goeiedag Hendrik, baie jammer om te sien dat julle nie gelukkig was met die veiligheid nie. Asseblief laat weet hoe ons kan verbeter? Ons het tans elektriese heining asook alarm op die heining wat ons dadelik in kennis sal stel indien daar enige iets fout is, wat gelukkig nog nooit die geval was nie. Ons het ook 'n kamera op by die hoof in gang van en die toegangs hek werk met kode wat elke keer verander na gaste in en uit klok. Gaste het hul eie sleutel / remote vir toegang beheer. Nog nie eers gepraat van die wonderlike span wat dag in en uit patrolie ry en om sien na dier en mens veiligheid. Ons hoor van jou. Owl Spot groete.

Owl Spot
Jan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie netjies en gerieflik. Sal weer gaan.

Baie lekker gebly. Lugreëling sal lekker wees in die somer.

Karel B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B

Sal beslis weer gaan. Die wildsrit was ook die moeite werd. Chase was 'n goeie g.

Ongelooflike plek! Baie diere gesien. Die plekkie self smaakvol toegerus met alle geriewe. Baie voëls gesien en gehoor. Was ook heerlik om by die vuur te sit in die aand en die jakkalse en hiënas te hoor.

Bernadien M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadien M

Lovely! We enjoyed our time. Everything was just great! We'll come again.

Everything was great. We've already suggested the place to friends of ours.

Bea B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea B

Heerlike stilte naby aan die stad.

Owl Spot het 'n wonderlike stil stukkie in die natuurreservaat. Ek sal definitief 'n wildrit deur hulle ook aanbeveel!

Leonie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Uitsonderlike verblyf.

Ruim, netjiese fasiliteit met al die nodige geriewe en baie privaat. Ons het in Grass Owl tuisgegaan wat reg voor die watergat is. Verskeie diere maak daagliks 'n draai en as fotograwe het ons veral die verskeidenheid van voëls waardeer en geniet. 'n Spesiale plek wat ons beslis weer sal sien. Beveel dit ten sterkste aan.

Casmari E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casmari E

Dit was nou regtig 'n lekker plek. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Dis 'n groot plek met alles wat mens benodig. Dit was skoon en netjies. Die braai-area het ons vreeslik geniet. Ons sal definitief weer daar 'n draai kom maak.

Herman L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Heerlike wegbreek naby aan Pretoria.

Goed toegeruste eenheid en vriende en behulpsame personeel.

Paul R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Baie lekker wegbreekplek vir paartjies.

Netjies, stil en bring die rustigheid van die natuur tot op jou stoep.

Conrad B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Wonderfully, great bushveld breakaway, close to Pretoria, owners really look after the place, private.

See stars.

Ria V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Pragtig, skoon en netjies, omring deur natuur.

By Owl Spot kom jou siel tot rus! Die huis is gerielik en skoon en het alles wat mens nodig mag hê. Ons het heerlik op die stoep gekuier terwyl ons na die voëls gekyk het.

Stephan C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Rus vir jou siel.

Owl Spot is 'n juweel van 'n plek. Jy kom uit die geraas van die stad om te rus met wild wat tot op jou voorstoep kom. Dit was 'n belewenis vir ons gewees. Owl Spot gee aandag aan die kleinste detail waaraan ander plekke nie dink nie. Hulle vooraf kommunikasie is uitstekend en dit spreek boekdele van wat 'n mens kan verwag wanneer jy daar is. Owl Spot sien ons beslis gou weer.

Verette J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verette J

Pragtige, goed toegeruste plek in mooiste omgewing!

Hier kan 'n mens rus en ontspan. So mooi, netjies, goed toegerus en privaat. Baie professionele diens en kommunikasie. Ek kan Owl Spot beslis aanbeveel.

Hennie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Ongelooflik, rustig en romanties.

Alles wat jy benodig vir 'n lekker rus of romantiese wegbreekoomblik. Die huis is baie skoon, goed toegerus, great badkamer met views, en uitstekende buitestort. Baie goeie diens van 'n klomp baie vriendelike mense. Die watergat reg voor die huis stel nooit teleur nie.

Annelien H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien H

Uitsonderlike ervaring.

Sal Owl Spot beslis aanbeveel. Die chalets is baie mooi en gerieflik. Lekker gekuier. Die diere wat reg voor die chalets kom water drink, was 'n ekstra bonus. 'n Rustige en heerlike week gewees om batterye te herlaai. Sal beslis weer gaan kuier.

Peregrine J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peregrine J

Baie netjiese eenheid. Ruim leefruimte en badkamer. Heerlike braai en stoeparea. Tuin is netjies onderhou en groen. Braai word elke oggend silwerskoon gemaak.

Droë sekelboshout teen R20 per sakkie! Ek stel wel voor hulle belê in 'n ordentlike matras en kussings.

Werner B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Heerlik rustig.

Wat 'n uitstekende ligging in Dinokeng! Die akkommodasie by Owl Spot is werklik besonders wat 'n uitstaande ervaring bied. Die omgewing, met sy stoep wat oor die watergat uitkyk, is eenvoudig perfek. Tydens ons verblyf was ons gelukkig om te sien hoe 'n diverse verskeidenheid diere by die watergat bymekaar gekom het, wat bygedra het tot die rustige atmosfeer. Ons sien ongetwyfeld uit na ons volgende besoek aan Owl Spot, want dit het 'n onuitwisbare indruk op ons gelaat.

Alta J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta J

Salig.

Rustig saam met die natuur. Baie wild en voëls.

Elmarie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K

Netjies en skoon.

Ons het dit vreeslik geniet by Owl Spot. Die eenheid is baie netjies en skoon.

Louise D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise D

Overall, lekker plekkie.

Dit is net moeilik omdat daar nie 'n swembad is nie en ander lodges in die omgewing laat nie dagbesoekers toe nie - dit was BAIE warm. Die boma area is great!

Jaco B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Die ideale wegbreek bestemming vir 'n naweek.

Die verblyf by Owl Spot was als behalwe doodgewoon. Sal verseker terugkeer en 'n paar ekstra dae bly.

Elisabeth V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elisabeth V

Ok.

1 bathroom / toilet for 6 people. 1 bedroom only. The loft is open and sleeps 4. Cockroaches in the kitchen. The hob is tiny, can't even put a pan and a pot on safely at the same time.

Owl Spot se terugvoer

Good day Elisabeth, thank you for your valid feedback.

We are aware of the bathroom being a problem. I don't know if you noticed the renovation we were busy with during the mid-week days to build an extra en-suite bathroom for the main bedroom downstairs. I am delighted to say the extra bathroom is done and guests are very impressed and pleased.

We also fitted the chalet with a brand new gas stove, hoping this would also resolve the issue.

Regarding the cockroaches, as you know the chalet is nestled between the trees and bushes, we also leave all windows open before your arrival to let in cool air. It seems like these little creatures wandered in even though they are not allowed to. For that, I do apologise because we take great pride in our neatness and cleanliness, as proven by all other reviews.

I hope we can welcome you back in the future so that we can prove how great Owl Spot truly is.

Stay safe and be blessed.

Owl Spot
Mariska V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Dit was 'n great naweek gewees! Diens is puik!

Die eenheid was netjies en diens was great.

Anneleen T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen T

Baie lekker, rustig en so mooi!!

Ons het so lekker gekuier. Die plek is skoon, mooi en goed toegerus.

Marietjie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Hoogs aanbeveelbaar!

Ons eenheid - Pearl Spotted Owl - was baie gerieflik, netjies en skoon. Die terrein word goed versorg en die voëlbadjie en platvormpie met voëlsaadjies - sigbaar vanaf die stoep - lok baie verskillende voëls. Die wildritte en gidse het ook vir 'n aangename oggend- en middagrit gesorg. Ons sal Owl Spot beslis weer besoek!

Paolo P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paolo P

Blissful peace and quiet.

The accommodation has little touches that make your stay so much more comfortable and pleasant. The layout is simple in the good way, but perfect in proportion and design. It was so quiet and peaceful, absolute pleasure to get away from it all. Host was very considerate. Only suggestion would be a harder bed please.

Avrill E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avrill E

A piece of heaven on earth with an abundance of bird life.

We have experienced many weekends away, but Owl Spot has to be the best one ever! From our accommodation to the cleanliness and peacefulness of everything, the Oscar has to go to Owl Spot. The cherry on top of it all was no TV and an amazing outdoor shower.

Hennie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Bitter skoon, goed ingerig, goeie ligging, stil and rustig.

Goed vir die siel en baie rustig. Goeie en skoon braai met goeie diens. Baie aangename en vriendelike eienaars. Baie goeie waarde vir geld.

Josephus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephus V

A little slice of paradise.

Fantastic bird life and other animals right in front of the chalet.

Christie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie K

Amazing stay.

Highly recommended stay.

Carolien V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien V

Skoon en netjies.

Ons het dit baie geniet. Was baie skoon en netjies en die wildritte was baie interesant. Sal weer terugkom.

Coertzen V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coertzen V

Netjies, luuks en privaat.

Beste plek in Dinokeng vir privaatheid, goeie diens en lekker bosveldwegbreek. .

Renata V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata V

Lekker ligging. Waarde vir geld.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Alles wat ons nodig gehad het. Maklik om te vind en ligging is ideaal. Vriendelike gashere.

Simone G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G

Dit was fantasties, die blyplek is ongelooflik mooi.

Dit was so stil mens kon al die bosveldklanke hoor. Die eenheid was ongelooflik mooi en skoon, en het alles wat mens nodig het. Die kliëntediens is baie goed, is altyd beskikbaar as mens iets nodig het. Sal definitief teruggaan.

Madelaine J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine J

'n Vreedsame belewenis in pragtige verblyf.

Dit was 'n heerlike rustige naweek in 'n goed toegeruste slaapeenheid. Dit was netjies, skoon en die omgewing was pragtig. Marizanné is baie professioneel met 'n persoonlike aanslag. Dit was heerlik om in jou wooneeinheid aan te kom, met alles wat gereël was op hul plek en tog is daar geen persoonlike kontak nie. My vriende van die UK is baie beïndruk en neem 'n stukkie van Afrika terug na 'n somber land. Dankie!

Hennie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Vrede vir die siel en onbeskryflike ondervinding!

Van die heerlike piekniek met ons aankoms tot en met nog 'n sebra groet met ons vertrek, was dit 'n bederf sonder weerga! Die verblyf was modern, netjies en gemaklik en ten spyte van 'n koue winter, was dit heerlik warm binne! Die gasvryheid en uitstekende diens van Marizanne was van die heel beste wat ons nog ervaar het! Hierdie was die eerste van baie kuiers by Owl Spot!

Kobus C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Baie lekker.

Baie netjies en sentraal geleë. Veilig en skoon.

Izelle S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S

Rustig en baie netjies.

Sien sterre.

Anita H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Fantasties!

Dit was so rustig en lekker! Ons het dit so geniet om die diere te sien reg by ons eenheid. Dit is baie netjies en mooi. Ons gaan definitief weer kom!

Roxanne F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne F

Lovely place to stay.

We had a lovely stay at Owl Spot. We stayed in Marsh Owl. The unit was neat and tidy (inside and outside) and very well equipped with everything you need for a self-catering stay. The location was great, we saw Zebra, Porcupine, Warthog, Kudu and plenty of birds from our patio. We will definitely visit again.

Theunie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunie D

Die chalets was baie mooi modern uitgelê.

Die buitestort was 'n hit veral met ons kleuter. Leeus hoor bril die aand. Baie lekker ervaring. Regtig 'n verrassende plekkie gewees. Stilte, in die bos, naby Pretoria en skoon, netjies, ingerig en kindervriendlik.

Yoma H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoma H

So rustig. Baie goeie kliëntediens. Pragtig.

The host kept us updated on WhatsApp and was always available when we needed her, but left us in peace and privacy. One of the best weekends away we have had in many years. Zebra, impala, kudu and birds, lots of birds on our doorstep.

Henk D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D

This place is a gem, ideal breakaway for a couple.

Nicely styled, very spacious, peaceful, nearby the city and great value for money.

Charvonne J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charvonne J

Dames naweek.

Wat 'n pragtige plek, baie netjies en skoon en die eienaar was heeltyd beskikbaar toe ons navrae gehad het. Wildsrit was ook die moeite werd. Ons kom verseker gou weer.

Henk V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Awesome, much more than we expected.

Best accommodation we've been to in Dinokeng.

Ilse W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse W

Rustig en gerieflik.

Rustige omgewing, huis mooi en skoon. Stort is fantasties. Patio en braai area gerieflik.

Amanda L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Verkwikkend; stilte geniet.

Enigste negatief is dat akkommodasie baie beperkend vir 6 persone (die maksimum) sal wees. Ons was 3 volwassenes wat vir die kothuis betaal het; dus nie per persoon.

Marelize D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

'n Lafenis, weg van die stadsgedruis.

Die Marsh Owl chalet is 'n lieflike, praktiese en gerieflike, en die ideale, verblyf vir 'n paartjie. Die standaard van die aanbieding is gelyk aan, of beter, as enige internasionale toeristeverblyf. Die feit dat dit in so 'n uitsonderlike omgewing is, verhef die gradering na die beste. Die diens is persoonlik en van die boonste rakke. Hierdie is 'n juweel.

Carmen T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen T

We had a lovely comfortable stay, very peaceful and private.

We felt very safe as 3 ladies and it was very peaceful and quiet with beautiful birdlife.

Karen H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H

Kos vir my siel.

Dit is beslis die moeite werd gewees. Die kinders het dit baie geniet. Die plekkie is baie mooi en skoon.

Lettie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie H

Wonderlike en ontspannende kuiertjie saam met my dierbare familie in pragtige plek.

Die Barn Owl Spot is netjies, puik uitgelê in rustige omgewing met mooiste sonsondergange.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thea E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea E

Awesome, wow!! Die geld werd.

Op wildsrit gegaan, gids was vol kennis, ander aktiwiteite gedoen soos die bos spa en bos piekniek wat die geld werd is en die diere het kom groet elke dag by die watergat langs die draad.

Cobus H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus H

Baie netjies en skoon.

Ons het Owl Spot baie geniet. Die eenheid was baie skoon en netjies asook goed toegerus met als wat jy nodig het. Beslis een van die beste plekke om te bly in Dinokeng.

Hannelie N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N

Rustig en die beste wegbreek vir 'n kort tydperk.

Die fasiliteite was alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie veilig gevoel en heerlik gekuier. Dit is beslis 'n aanbeveling vir 'n wegbreek uit die stad se geraas.

Mallory B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mallory B

Wonderful breakaway!

We had a wonderful weekend at Owl Spot. The unit was beautiful and had everything you need for a breakaway from reality. The game drive was an added bonus and we really enjoyed it! Marizannè went above and beyond to ensure our stay was perfect.

Karen W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Quiet, peaceful, relaxing bush break. Special family time.

Beautiful, super clean, well situated within Dinokeng. Lots of attention to detail. We will definitely visit again.

Verena M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena M

Perfect spot for down time.

We had a quiet and relaxing weekend. The picnic Friday evening was brilliant.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte plekkie om bietjie af te pak.

Ons het 'n stil en rustige naweek gehad. Die piekniek Vrydagaand was briljant.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nadine C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C

Heerlike bosveldwegbreek in Gauteng!

Heerlike bosveld net 45 min uit Pretoria maar dit voel of mens ver in die bosveld is. Gashere was baie vriendelik en behulpsaam en die blyplek is puik! Ons sal beslis terug wees.

Mikaeel G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikaeel G

Great getaway for a weekend or short stay.

Spent our time taking self-drives around the game reserve. Just being in the bush away from the hustle and bustle is relaxing enough.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende wegbreek vir 'n naweek of kort verblyf.

Het ons tyd spandeer deur selfry-ritte in die wildreservaat te onderneem. Net om in die bosveld te wees, weg van die gejaag en gedruis, is ontspannend genoeg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Susana P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susana P

We had a lovely stay at the Grass Owl near a waterhole.

Our accommodation was very nice and spacious. The open plan layout, double shower, and tub near the window were well thought out.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n lieflike tyd by Grass Owl naby die watergat gehad.

Ons verblyf was baie lekker en ruim. Die oopplan-uitleg, dubbelstort en bad naby die venster is goed deurdink.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cherene V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherene V

'n Wonderlike wegbreek.

Owl Spot is 'n wonderlike plek om na toe te gaan om net weg te breek vir 'n naweek en om te ontspan en tyd in die natuur te spandeer. Die plekkie is baie goed toegerus en is baie skoon. Die eienaars was ook vriendelik en behulpsaam.

Andre H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Daar is nie woorde nie! Wat 'n onvergeetlike naweek.

Ons het onsself gate uit geniet, die Owl Spot is beslis 'n bestemming wat besoek moet word. Dit was so lekker toe ons op die stoep sit en klomp diere kom gesels saam met ons, 15 m van ons af weg by die watergat. Doen jouself 'n guns en bespreek nou!

Chantel P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P

Rustig in die bos.

Owl Spot is goeie waarde vir geld en baie goed toegerus en skoon. Dit lyk soos op die foto's. Ons kon ys en hout koop. Ons het lekker gebraai en dis baie rustig so in die bos met die naggeluide. Ek sal beslis weer Owl Spot besoek.

Elna P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

'n Heerlike kuier vir mense wat die natuur kan waardeer.

Die chalet is pragtig en goed toegerus. Ons is baie hartlik ontvang en het gou tuis gevoel. Hierdie akkommodasie word beslis aanbeveel.

Zander P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander P

Wonderlike plek, mooi uitsig, pragtige kamer, skoon en baie stil.

Sien sterre.

Marinus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus S

Fantastiese wegbreek.

Ons het heerlike gebly by Owl Spot en sal beslis weer teruggaan.

Myasha V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myasha V

Baie skoon en netjies.

Sal definitief weer besoek.

Camilla H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camilla H

Een week van absolute rustigheid.

Hier kan jy nie anders as om rustig te word nie. Dit is sowaar 'n stukkie hemel op aarde. Die wild het heeldag gekom en gegaan by die watergat by die eenheid, en dit was heerlik om te sit en kyk hoe hulle in hul natuurlike omgewing leef. Die eenheid was skoon en het alles wat 'n mens nodig het om 'n wegbreek gemaklik te maak. Tydens die wildrit was die gids vriendelik en het geweldig baie kennis. Die wildrit was sowaar genotvol en leersaam. Ons het reeds Owl Spot vir ander aanbeveel en sal self ook weer teruggaan.

Tobie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie R

Heerlike huisies in die bos - stil en rustig!

Heerlik en rustig - hopelik sien ons hulle gou weer.

Kyra B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyra B

Ideale wegbreek in die natuur. Pragtige, netjiese plekkie en Marizanné was so gasvry en hulpvaardig. Het die tydjie baie geniet en sal definitief Owl Spot aanbeveel en self weer gaan kuier.

Ons het die wildrit baie geniet en het 'n heerlike kuier saam as vriende geniet.

Caryn N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn N

Relaxing, well appointed. Great location.

This is an absolute gem! The chalet is beautifully appointed (we stayed in Scops Owl) and the view of the water hole from your own patio is incredible. The hosts really do go the extra mile to make your stay enjoyable and expertly booked other activities for us (game drive, bush walk). The romantic bush picnic is also highly recommended. We will definitely be back and would highly recommend Owl Spot to our family and friends.

Mickyle M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickyle M

Simply amazing.

Owl Spot is an amazing place to make memories and I will definitely go back in the near future. It's peaceful and the service is amazing.

Emil B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil B

Great location in the reserve.

Good setup in terms of the facilities and excellent communication.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging in die reservaat.

Goeie opset rakende geriewe en uitstekende kommunikasie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karen M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Rustigheid en stilte, gerieflik naby Pretoria

Goed toegerusde eenheid met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Baie skoon, netjies en goed in stand gehou. Ons sien uit na die buite-stort in wording. Mooi uitsig op die watergat. Stilte en rus net 60 km vanaf Pretoria.

Hennie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Brilliant.

One of the best and cleanest places I had been. Would highly recommend it.

Adele C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele C

Dit was 'n onvergeetlike naweek van lekker rus en ontspanning.

Die verblyf is mooi modern en baie netjies. Die omgewing is asemrowend in die hartjie van die bosse met diere wat heeldag verby jou huisie beweeg. As gevolg van die baie bosse voel dit of jy alleen daar is want jy sien nie die ander eenhede nie en dit maak die ervaring nog beter.

Aislinn D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aislinn D

Relaxing weekend break.

Lovely, peaceful spot for a weekend break, great for birdlife.

Petro L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro L

Asemrowend.

Vreeslik mooi, skoon, stil, nature. Seker een van die plekke met mees vriendelike eienaar, behulpsaam en beleefd. Verblyf was awesome. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Marisa M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marisa M

Lekker gerus in die natuur.

Ongelukkig na meer as 10 ure se ry in Dinokeng het ons niks van die Groot 5 gesien nie. Die eenheid waarin ons gebly het was baie warm en die eienaar kan gerus ’n lugversoger insit.

Gerhard D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

Baie lekker gebly en gekuier, verblyf is mooi nuut en modern.

Die matras in die onderste kamer is pap en moet vervang word. Die bed in die boonste kamer is tydelik met 'n plank reggemaak, en dit moet aangespreek word. Instruksies om die gasoond aan te skakel, kon ons nie kry nie (mag wel daar wees, maar ons het dit nie raakgesien nie).

Arnoldus B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Arnoldus B

Pragtig en rustig.

Baie mooi en moderne huisie. Die boma vir die vuur is gesellig. Die watergat het baie diere en voëllewe gelok. Marizanné se gasvryheid was uitstekend. Sal gerus Owl Spot voorstel as jy Dinokeng wil besoek.

Bernadine R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine R

Uitstekend.

Ek sal enige iemand aanbeveel. Die verblyf was netjies, baie skoon en gasvryheid was uitstekend. Dankie aan die eienaars wat dit so gerieflik gemaak het. Sien julle binnekort weer!

Marcus H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus H

So ruim, asook netjies en skoon. Als wat jy sal nodig hê.

Ons 3 daggies by Mars Owl het ons so lekker uitgerus. Die plek is ruim en netjies en almal so vriendelik en behulpsaam. Dis lekker stil and die wild kom eet en drink so byna op jou stoep. Die wildrit was besonders asook die picnic. Eersteklas.

Alvin S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin S

Lekker ruim en goed geleë.

Ons het ongelukkig net een aand oorgebly, maar dit was regtig 'n goeie ervaring. Van die bespreking tot die vertrek was ons heeltyd ingelig oor letterlik alles wat beskikbaar is en het ons toe ook op 'n wildrit gegaan wat regtig 'n lekker ondervinding was. Die huis is goed toegerus met letterlik alles wat jy sal nodig hê om kos te maak en oor te slaap. Dit was skoon en netjies en ons kon die nagdiere hoor vanaf die groot stoep. Sal regtig Owl Spot aanbeveel en doen gerus die wildrit wat aangebied word. Ons was lekker bederf!

Ben S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Heerlik gekuier. Skoon. Netjies. Lekker!

Baie voëls in kamp! Heerlike vuurmaakplek en mooi klanke in die aand!

Nicole M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Wonderful gem close to home.

We booked a stay at the Owl Spot while my brother was here from Australia, as he was desperate to get into the bush, but only here for a week so we couldn't go anywhere that required lengthy travel. We were so pleasantly surprised to find that the 2 units we had booked were close enough to each other, but both very private. Marizanne was wonderful to deal with, going our of her way to ensure we were looked after, and very helpful when I asked about having a game drive, and she organised it all for us. The bird life was incredible and we spent many hours just sitting on the patio looking at various beautiful birds in the trees around us. The unit was clean, spacious and well equipped for our stay. I would definitely recommend a stay, we will certainly be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike juweel naby die huis.

Ons het verblyf by die Owl Spot bespreek terwyl my broer van Australië hier was, omdat hy desperaat was om so 'n bietjie tyd in die bos te spandeer, maar net 'n week hier was. So ons kon nêrens gaan wat lang reis sou benodig nie. Ons was so aangenaam verras om te sien dat die 2 eenhede wat ons bespreek het naby genoeg aan mekaar was, maar albei baie privaat. Marizanne was wonderlik om mee te werk, en het seker gemaak dat daar na ons omgesien word. Sy was ook baie behulpsaam toe ek gevra het oor 'n wildrit, en sy het dit alles vir ons gereël. Die voëllewe was ongelooflik en ons het baie ure op die patio gesit en kyk na verskillende pragtige voëls in die bome rondom ons. Die eenheid was skoon, ruim en goed toegerus vir ons verblyf. Ek sal beslis die verblyf aanbeveel, ons sal beslis terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Warren B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren B

Lovely, quiet spot.

Nice and quiet in the bush, great hosts, perfect and clean accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike, stil plekkie.

Lekker en rustig in die bos, puik gashere, perfekte en skoon verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jochie T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jochie T

Wat 'n heerlike voorreg om so naby aan die stad en so naby aan die veld te kan wees! Heerlike ontspanning!

Daar is slegs vier huise op Owl Spot en elkeen is wonderlik op sy eie. Ons het in Marsh Owl gebly. Die huis is deeglik toegerus (ek het my eie koffie plunger) en baie gerieflik. Marizanne is 'n dierbare gasvrou en doen baie moeite om haar gaste se verblyf te vergemaklik. Bring eie hout en ys. Ons was onseker oor die hout n.a.v. regulasies oor die vervoer van hout in sekere areas. Onthou ook muskietafweermiddels! Ons het so lekker sterre gekyk in die helder lug en die diere geniet wat watergat toe stap. Daar is lieflike voëls in die omgewing! En stilte, wonderlike stilte! Heerlike, gemaklike verblyf!

Marcelle J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle J

Pragtige omgewing vir as jy wil wegbreek van die geraas van die stad en net stilte wil ervaar.

Die eenheid was netjies en skoon met als wat jy nodig het, die zebras, blouwildebeeste, kudus en elande het voor ons verby geloop. In die aande kon jy die jakkalse hoor terwyl jy langs 'n vuur sit. Die diens was puik en Marizanne en Jacques was altyd hulpvaardig. Sal dit beslis aanbeveel en vir seker weer gaan.

Belinda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Amazing, net naby aan die natuur is al wat ons vra.

Regtig baie rusting en pragtig binne en dan die diere in die omgewing, sal vir seker weer gaan.

Helena B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena B

Ongelooflik netjies en rustig! Sielsrus.

Baie lekker week gehad. Die kinders het dit geniet en lekker gespeel. Dit was lekker om vir die kinders die wild in die omgewing te wys en verduidelik. Die nag besoek van die Jakkalse was spesiaal en iets besonders.

Michele M - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele M

Relaxing and very quiet. Very nice units.

The Dinokeng Game Reserve is quite confusing to find out where to drive. We got quite lost a few times. It is extremely expensive compared to other reserves as they want you to pay a daily self-drive rate which is definitely not worth it. I found that quite off-putting. The units at owl spot are lovely but walking area is quite limited.

Eloise W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise W

Lovely, clean and new!

We had a really lovely stay at Owl Spot. Accommodation is great, chalets seem recently refurbished so sparkling clean and new! Best shower I have had in a holiday house and awesome bathtub too. Well equipped kitchen, great braai area and stoep. Such a treat to have soft green grass around the house too! Dinokeng itself can be a bit hit and miss in terms of animal spotting, so would recommend doing the guided game drive with Jacques and Marizanne. Very reasonably priced. Such a convenient spot to get to. Great hosts and overall a good experience. We will be back.

Maria C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Owl Spot is highly recommended, such a lovely place!

I can highly recommend Owl Spot, we had a really special time. The peace and quiet is amazing, and we thoroughly enjoyed the game drive with Jacques. We will definitely be back!

Katrien L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien L

Dit was heerlik by julle! Dankie.

Het vreeslik lekker gekuier stil en privaat!

Lariska T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lariska T

Mense wat verskriklik baie moeite doen!

Baie mooi plekkie, lekker privaat gewees. Altyd lekker om leeus in die aande te hoor, heerlike romantiese bospiekniek gehad. Sal dit definitief aanbeveel.

Daniel C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C

Amazing long weekend away.

My wife and myself spent a long weekend at Owl Spot lodge, the accommodation was wonderful and the owner was very friendly and willing to assist with any questions and queries. The game drive was also very informative and well worth it.

Gerhard G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Ongelooflike netjiese plek met min tot geen gewoel om jou behalwe die geluide van die vele voël tipes wat naby jou kom voer.

Twee huise op die perseel en elk is baie privaat. Heerlike stil en skoon weg van die stad se gewoel. Huis lyk soos op die foto's, met geen negatiewe verassings nie! Uitleg is mooi beplan en daar kort niks nie. Jy kan net ontspan en die ryk voël en diere lewe om jou geniet. Wildrit saam met Marizanne was heerlik en het baie geleer. Sal die plek aanbeveel en sal ook graag weer wil gaan as die geleentheid hom voordoen.

Hannes M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Absolutely refreshing bush sounds in a pristine neat unit in the Bushveld.

Baie aangename verrassing met groot ruimte binne en groot onderdak stoep vir buite kuier. Pynlik netjiese kombuis en badkamer en heerlike groot stoep lapa met braaigeriewe wat uit kyk op dié Bosveld. Ongelooflik voëllewe en bosgeluide, ‘n ware lafenis en verkwikking met persoonlike aandag en diens. Ideaal vir dié wegbreek en spesiaal gereëlde game drive beskikbaar buiten dié self-drive roetes. Omhein en veilige toegang.

Yolande J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande J

Ongelooflik lekker.

Baie dankie dat ons in hierdie pragtige plekkie kon bly vir 'n naweek. Alles was pragtig skoon. Dit is nie altyd dat jy 'n plekkie kry wat presies lyk soos die foto's op die internet nie, ons was aangenaam verras! Weereens dankie!

Chris S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Exceptional gem awaiting your discovery!

This is a gem to be discovered! Beautiful clean chalets in the heart of the bushveld of the Dinokeng Nature Reserve on the outskirts of Pretoria. Everything you need in this beautiful tranquil piece of nature. Enjoyed one of the best steak braais the Friday evening upon arrival and after our game drive on Saturday we prepared oxtail and lamb potjies outside our chalet with a huge bonfire at the braai area. Jacques and Marizanne have a passion for what they do and they will make a massive success of this new venture!

Len R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len R

Baie beïndruk met die eenheid.

Juweel van die bosveld. Sal beslis weer daar bly. Baie mooi netjiese goed versorgde eenheid.

Theunis S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S

Rustige juweel in die bosveld.

Ons het die voorreg gehad om 'n heerlike naweek te kon geniet byOwl Spot Lodge. Elke aand die heerlike bosveld stilte langs 'n vuur met wilde diere se geluide in die agtergrond. Wat meer kon ons voor vra om net te kon ontspan en te vergeet van die alle daagse gejaag. Jacques, ons toergids, het die Sondagoggend vir ons die beeldskoonheid van Dinokeng ordentlik laat beleef en die bederf met die koffiestop in die Reservaat was heerlik. Owl Spot Lodge is die ideale verblyf as mens net wil wegbreek en ontspan, die eenhede was pragtig skoon en ten volle toegerus met alles wat mens sal benodig.

Jaco M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Pragtige plek, netjies, goed toegerus in pragtige omgewing.

Luuks, goed toegerus en stil naby die natuur. Gasvrou se entoesiasme oor Dinokeng aansteeklik. Kan dit definitief aanbeveel.

Sonja V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Ideale naweekwegbreek-plek vol gasvryheid en voëlgesang.

Goeie waarde vir geld - die akkommodasie is gerieflik en goed toegerus, die gastediens is persoonlik en warm, die omgewing pragtig, en die dier-en voëllewe volop.

Daniel R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Was baie lekker en stil.

Ons het dit baie geniet die kinners het lekker gespeel. Ons het baie uitgerus met die stilte van die bos elke aand langs die kampvuur.

Eon E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon E

Baie lekker rustig in die natuur.

Baie lekker verblyf met als wat ons benodig het. Die enigste probleem was dat ons gedink het daar was 'n koninggrootte-bed maar was toe net 'n queen. Anders as dit kan ek Owl Spot aanbeveel vir enige gesin.

Shaun V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V

Lekker stil verblyf in die bosveld.

Ons het baie lekker gebly by Owl Spot, was 'n stil, rustige naweek. Sal definitief aanbeveel om te gaan.

Marike D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marike D

Dis baie duur vir wat jy kry.

Daar word nie eens skoonmaakdienste aangebied nie. Eienaar sê sy kom self in so jy sal dan mos natuurlik sê dis nie nodig. Krag was af, daar is geen lig of lampe beskikbaar nie. Het 'n generator, maar dit werk nie. Ek voel ons het heeltemal te veel betaal en niks gekry soos ons verwag het nie. Nie aanbeveel nie, dis te duur vir te min.

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte Plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5906c1e44a1a7ff62644cfec7a20a86472d0fcc67f3949637445ccba71ff90cd366e65d5c54716d81fb41a28a29d1002f985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang