Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Spot

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte Plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Owl Spot is 'n stukkie paradys in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat net 45 km noord van Pretoria.

Dit bied luukse, stil en privaat selfsorgverblyf wat ideaal is vir familie, vriende of paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Die Barn Owl en Pearl Spotted Owl-eenhede het elk slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Elke eenheid het ook 'n privaat hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en toilet. Die tweede privaat badkamer het 'n groot bad, toilet en dubbelstort. Die solderarea bied ekstra slaapplek vir 4 ekstra gaste. Hierdie eenhede het ook elkeen 'n gerieflike patio, privaat boma en 'n privaat plonspoel.

Owl Spot spog ook met 4 luukse chalets, elk met 'n pragtige uitsig oor die watergat. Elkeen van hierdie chalets bied 'n onvergeetlike bos-ervaring. Die uitleg, dekor en privaatheid van die Marsh Owl, Grass Owl, Scops Owl en Eagle Owl-eenhede is op dieselfde stylvolle manier ontwerp, tog het elkeen sy eie unieke eienskappe. Die ruim oopplan-chalets het elkeen 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Die kombuis sluit aan by die slaaparea wat 'n koningingrootte-bed het. Die pragtige badkamer het 'n groot bad, dubbelstort en privaat toilet asook 'n deur wat na 'n asemrowende buitestort lei. Hierdie eenhede het ook elkeen 'n patio, privaat boma en privaat plonspoel. Die chalets spog elk met 'n uitsig oor die Afrika-bosveld.

Die omgewing is ideaal vir avontuuraktiwiteite, insluitend begeleide wildritte en boswandelings. Daar is ook opsies vir pieknieks en spa-behandelings vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jana L
Saam met lewensmaat
5.0
'n Voortreflike ervaring, ons het regtig baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, die huis is pragtig, ruim en skoon. Die hele naweek en ondervin...
Sien meer
Okt 2024
Lawrence E
Saam met vriende
5.0
Well worth it. Thoroughly enjoyed our stay. Not so many animals, though.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marina K
Gesin met klein kinders
5.0
Priceless. It was my mother's 80th birthday and she has been secretly wishing to go to Owl Spot for years. She was blown away by the ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Fanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker uitspan tyd met stilte en vrede. Heerlik gebly. Baie netjies en skoon, goed toegerus. Die stilte was so vredevol. Voëllewe is volop om die huis...
Sien meer
Jul 2024
Anna B
5.0
Amazing stay! We had a great time, peace and quiet. Loved the game drive, the place was amazing and we truly enjoyed our stay. Great se...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kaallaagte Plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Owl Spot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte Plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5906c1e44a1a7ff62644cfec7a20a86472d0fcc67f3949637445ccba71ff90cd366e65d5c54716d81fb41a28a29d1002f985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang