Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Spot

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte Plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Owl Spot is 'n stukkie paradys in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat net 45 km noord van Pretoria.

Dit bied luukse, stil en privaat selfsorgverblyf wat ideal is vir familie, vriende of paartjies op soek na 'n romantiese wegbreek.

Die Barn Owl- en Pearl Spotted Owl-eenhede het elkeen slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Elke eenheid het ook 'n privaat hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en toilet. Die tweede privaat badkamer het 'n groot bad, toilet en dubbelstort. Die solderarea bied ekstra slaapplek aan 4 ekstra gaste. Hierdie eenhede het ook elkeen 'n gerieflike stoep en privaat boma.

Owl Spot spog ook met 4 luukse chalets, elk met 'n pragtige uitsig oor die watergat. Elkeen van hierdie chalets bied 'n onvergeetlike bos-ervaring. Die Marsh Owl-, Grass Owl-, Scops Owl- en Eagle Owl-eenhede se uitleg, dekor en privaatheid is op dieselfde stylvolle manier ontwerp, tog het elkeen sy eie unieke eienskappe. Die ruim oopplan-chalets beskik elk oor 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Die kombuis skakel aan die slaaparea wat 'n koningingrootte-bed het. Die mooi badkamer het 'n groot bad, dubbelstort en privaat toilet asook 'n deur wat na 'n asemrowende buitestort lei. Hierdie eenhede het ook elkeen 'n stoep en privaat boma. Die chalets spog elkeen met 'n uitsig oor die Afrika-bosveld.

Scops Owl, Eagle Owl, Barn Owl en Pearl Spotted Owl het elk 'n plonspoel.

Die omgewing is ideaal vir avontuur-aktiwiteite insluitend begeleide wildritte en boswandelings. Daar is ook opsies vir pieknieks en spa-behandelings vir gaste op soek na 'n romantiese wegbreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fs T
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, beslis 'n weer besoek. Dit is 'n besonderse plekkie, privaat, skoon en goed onderhou. Die grootste pluspunt is die 'splash pool' wat 'n la...
Sien meer
Jan 2025
Karen M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay at Owl Spot Lodge. This was our second stay at Owl Spot Lodge. We again enjoyed a wonderful, peaceful stay, this time in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Vanessa J
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en rustig. Ongelooflik lekker gebly.
Jan 2025
Rosanna J
Gesin met klein kinders
5.0
It was great. It was amazing, just very hot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Koos V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie plekkie om na te gaan. Baie lekker gebly. Skoon netjiese eenheid.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kaallaagte Plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Owl Spot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte Plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00c83057567ea23d985e2d19f93b4874c5ddbdf06742239b4292ff74b3f22eb2ccf07988fe8244dc769ad725f6cd8d5e4708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 140 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang