Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owlhouse Backpackers

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 291

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir Owlhouse Backpackers
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Rachel N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel N

Happy experience.

Very enjoyable. The host was so welcoming and helpful.

Colin G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin G

Great.

I had a great stay, thanks.

Gretha S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha S

Cute little town and very friendly staff.

Nice accommodation, beds in the dorm were not too comfortable but definitely a nice stay.

Anzea L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anzea L

Interesting.

Okay. Did not like the fact that we did not have a bathroom close to us.

Sam B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam B

Very friendly host, lovely stay!

Our host couldn't have done more to make our stay more pleasant. Will definitely return! Thank you so so much.

Frans D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Gesinsnaweek in Nieu-Bethesda.

Goeie diens en geriewe. Sal dit graag aanbeveel.

Patt F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patt F

Peaceful stay in a wonderful place.

Clean, comfortable and friendly place to stay.

Thomas S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas S

Excellent service, nicely located close to everything.

Beautiful little town and the backpackers had everything we needed.

Este D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este D

Baie aangename plekkie

Dis troetediervriendelik en baie netjies en kan rondstap om ietsie te gaan eet en lekker koeltebome.

Janetta Smit S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta Smit S

Rustige kuier en die kaggel was die beste gewees.

Miskien een dubbelbed met 'n dubbelbank plaas van die matras in die kantoor se hoek. Daar is 'n deur waar besoekers kan ingaan, want dis voor die toilet. Kombuisgordyne of blindings asb. Sekuriteit goed en polisiesigbaarheid goed.

Henk F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk F

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Kathleen se gasvryheid was ongelooflik.

Jacques M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

We had a lovely stay!

A lovely place to stay over. Definitely value for money. Great hospitality. Can recommend it. The road to Nieu-Bethesda is not bad (from Graaff-Reinet side) and is mainly a tar road in good condition.

Alta N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N

Fantastiese verblyf

Vriendelike en hulpvaardige hosts in 'n fantastiese ligging.

Jean D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D

Very pleasant hosts that went to a lot of effort for us.

I am not au fait with what backpackers are generally offered, but I did expect a bathroom towel.

Pieter L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

So pragtige klein dorpie wat mens moet besoek!

Die kamer was skoon en netjies en die badkamergeriewe was ook baie skoon. Baie vriendelike gasvrou wat baie gehelp het met inligting oor Nieu-Bethesda en al die besienswaardighede.

John D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

A really great experience and a warm welcome and chat with the owner.

An undiscovered gem in the Karroo.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Heerlike ervaring en het 'n vriendelike ontvangs gekry en lekker met die eienaar gesels.

'n onverkende juweel in die Karoo.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zenda E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda E

Als was op sy plek. Gerieflik. Baie goed ingerig.

Dit is 'n heerlike oornag plek vir 'n hele paar of een persoon. Uitstekende geriewe. Kombuis, leefarea baie goed ingerig.

Derec G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derec G

Waarde vir geld!

Gebruik eerder die pad vanaf Graaff-Reinette as vanaf Middelburg, veral as dit reën. 'n Kas vir klere ophang sal verbetering wees!

Miemie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Miemie S

Netjies.

Netjiese akkommodasie. Skoon. Vriendelike, behulpsame ontvangs.

Marietjie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Twin Room was slegs bereikbaar deur 6 bed dormitory.

Ek het in Backpackers bespreek, i.e. waarde vir geld en nie dieselfde verwagting soos met gastekamer nie. Maar ek het nie verwag dat twin room slegs deur dormitory van 6 bed bereiknaar is nie - en dit oor krakende vloerplanke in die nag. So dit was bietjie van problem - gelukkig baie gawe familie in dormitory. Anders skoon, hoewel minimalisties, maar goed.

Charmaine M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Eenvoudig en lekker rustig.

Verblyf was baie lekker en skoon en netjies, kan net kyk na nuwe linne, laken was oud.

Charmaine M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine M

Eenvoudig maar aangenaam.

Rustige plek met als wat jy nodig het.

Freude B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freude B

Aangenaam en veilig.

Baie aangename, netjiese en veilige verblyf.

Heidi M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M

Als wat jy nodig het onder een dak teen 'n billike prys.

Dis net die deure wat onder aan die vloer raak wat raas en bietjie moeilik oop en toe maak. Veral as jy in die middel van die nag toilet toe gaan voel dit asof jy die hele dorp gaan wakker raas.

Trudy A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy A

Comfortable, clean and good value.

We stayed one night in the Twin Room during March 2017. The room was clean and comfortable. There are convenient facilities for self caterers and backpackers which are kept in a good state of repair and are clean and hygienic. Good value for money, with friendly staff.

Nicolene J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene J

Bekostigbare, netjiese verblyf in Nieu-Bethesda.

Ons het in Owlhouse Backpackers se tuin gekamp, en ons kon die badkamergeriewe en kombuis gebruik. Dis mooi skoon en die kombuis is goed toegerus. Dis rêrig goeie waarde vir geld, en die ligging is lekker sentraal. Maak seker om die dinosaur toer in Nieu Bethesda te doen.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Laetitia V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia V

Netjiese verblyf in 'n kunstenaarsdorp. Heerlik vir 'n rustige wegbreek.

Netjies tog eenvoudige verblyf met alle geriewe wat nodig. Badkamers en kombuis is baie skoon! Nieu-Bethesda is 'n klein dorp met interessante besienswaardighede. Een aand was hopeloos te min!

Luan S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan S

Uitgechill.

In 'n dorp half deur tyd vergeet, loop stofstrate wat van alles weet.

Heleen M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen M

Ligging.

Beste ligging in die dorp en die ideale plek as jy saam met 'n groep vriende toer/reis.

Rouxne J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxne J

Mooi, netjies en vriendelike diens.

Ons het na 20:00 daar opgedaag, so moes reël aangesien dit bietjie laat was. Die vroutjie was baie vriendelik en het vir ons als netjies en reg gelos. Dit is baie veilig daar aangesien sy vooraf oopgesluit het en niks was uit plek nie. Dit is meer soos 'n huis waar 'n gesin van 4 of meer ook kan oorslaap. Netjieste rugsakreisigers waarvan ek weet! Geriewe ook goed toegerus.

Jan D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D

Basies alles wat nodig is om rustig vir een nag oor te bly!

Owlhouse Backpackers is baie basies, maar het alles wat nodig is om rustig 'n nag of twee oor te bly. Eet gerus by Karoo & Lamb — daai potjiekos is heerlik!

Pieter N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Dit was baie lekker en daar is baie om te sien.

Ons het net 'n swembad om in af te koel gemis. Daar is net positiewe dinge om oor die plek te skryf. Ontvangs was baie goed en het jou dadelik tuis laat voel, die blyplek was skoon en netjies en die beddegoed was vars en verwelkomend. Die omgewing was werklik iets om te beleef. Die pad vanaf Graaff-Reinet sal ek aanbeveel, maar nie die pad wat van Middelburg af kom nie (dit geld net vir die grondpad gedeelte). Wat wel verbeter kan word is om sifdeure en siwwe voor die vensters wat kan oopmaak aan te bring. Die muskiete dra 'n mens weg, of suig jou sommer op die bed leeg. Dit sal ook help om in die somermaande met oop deure te kan slaap en nog veilig te voel met 'n sifdeur, veral as dit ook kan dien as 'n veiligheidsdeur.

Pieter G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G

Baie lekker oorgeslaap - alles was netjies. Het 'n vrieskas gemis.

Ons was 'n groep van 7 wat oorgeslaap het. Alles was reg en netjies. Die badkamers was ook lekker skoon. Ons het die groot yskas benut, maar het 'n vrieskas gemis. Sal dit aanbeveel vir my vriende.

Lizette H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette H

Basies, maar gerieflik.

Die huis was skoon en netjies, alhoewel die gordyne (stukkend) en vadoeke (vuil) nie aan goeie standaarde voldoen het nie. Die handdoeke was skuurpapier en die beddens raas verskriklik, maar verder was dit gerieflik en goed geleë.

Eunice B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice B

Awesome!

Dit was ons tweede keer by Owlhouse Backpackers en dit is elke keer baie lekker.

Johanna M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna M

Lekker ervaring in 'n mooi, klein Karoodorpie met ruim verblyf.

Nieu-Bethesda was die oornagpunt vir die Lormar-bergfietswedren. Dit was 'n uitstekende keuse van die organiseerders.

Melanie F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F

Ons as gesin het dit baie geniet, veral die kinders.

Ons het net een nag oorgeslaap in 'n tent. Ons het die buite-toilette en -storte gebruik en was regtig beïndruk met hoe skoon en netjies dit was. Ons kinders het die hele ervaring vreeslik geniet. Die enigste vertrekke wat ons gebruik het binne-in die huis self was die sitkamer en die kombuis. Ons het slegs die kombuis gebruik om koffie te maak die oggend van ons vertrek. Die kombuis was bietjie vuil, maar daar was baie ander mense wat ook daar oorgebly het. Oor die algemeen was ons baie beïndruk en dit was baie bekostigbaar. Ons sal dit vir seker aanbeveel vir ander mense!

Braam J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam J

Baie skoon en netjies en gerieflik.

Skoon en netjies en basiese verblyf. Tuin kort bietjie aandag om buite-kuier in die hitte gemakliker te maak.

Francois R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Baie oulike skoon slaapplek. Onvriendelike eienaars en ontvangs. Die restaurant word oorskat.

Die slaapplek is oulik, maar die eienaars is uiters onvriendelik. Diens by hul restaurant is net so sleg soos die kos. Hulle maak die ervaring regtig sleg. Dit lyk asof mens hul verontrief deur hul te ondersteun.

Elize R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Heerlik en ontspannend.

Baie goed. Dit was baie netjies en die badkamer was silwerskoon. Die skaap word aan beveel. Die dorpie het 'n heerlike atmosfeer en ons het veilig gevoel om te voet rond te loop. Daar is ook heerlike gemmerbier.

Marius V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Dit was meer as wat ons verwag het!

Skoon en netjies in 'n veilige area waar jy na donker sonder enige vrees nog in die strate kan loop.

Eunice B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice B

Rustig, ontspannend, interessant.

Kraakvars splinternuwe wit beddegoed! Skoon en nuwe binnenshuise versierings, maar net plein en ontspanne! Die Backpackers se eienaars se restaurant is die heel beste plek om te eet in die dorp!

Lalie D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lalie D

Baie tevrede!

Baie skoon en netjies, en alles wat jy nodig het is daar. Die beddegoed is skoon, snoesig en warm - probleme met die ligte is dadelik opgelos.

Annalise J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annalise J

Hulle is besig met veranderinge; ek is seker oor 'n paar maande sal dit beter wees.

Daar is vir ons gesê daar is geen eetplekke oop in die aand behalwe hulle restaurant nie, dus het ons daar bespeek (alhoewel daar geen kos vir my 2-jarige was nie). Ons het wel 'n ander oop restaurant gekry vir die tweede aand wat meer kindervriendelik was.

Anja V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V

Awesome

Clean and friendly. We met interesting people and the on-site animals were cool as well.

Johan C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Vriendelik en netjies

Lekker potjie by Karoo Lamb en goed geslaap in netjiese en skoon kamer. Was koud, maar die elektriese kombers en verwarmer het baie gou gehelp. Baie veilig en stil. Pragtige aand en sterre.

Charles C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Very enjoyable

The cats were great company!

Petro D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro D

Goed toegerus, gerieflik, veilig en so rustig!

Ons het een nag oorgeslaap in die Owlhouse Backpackers op pad Ooskus toe. Alhoewel dit in die middel van die winter was, het ons heerlik warm geslaap. Die water was so warm dat dit moeilik was om onder die stort uit te klim. Die cottage is aards en so eie aan Nieu Bethesda. Voorwaar 'n hoogtepunt van die vakansie! Rustig en veilig! My hondjie se ook dankie.

Estelle G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle G

Very, very good!

Do not miss!

Shaun P - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun P

Very different accommodation in terms of decor, but cosy. Loved the rooftop owl!

The accommodation was spacious - but felt it was not ideal for a couple - however it's great for a family!

Tammy R - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy R

Lovely old house with clean facilities. Love the trust and friendliness shown.

Lovely backpackers. Good location. Beautiful town.

Janet D - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet D

Perfectly adequate for our overnight purposes.

New Bethsesda is a rustic little place. We really enjoyed our trip to Kitching's Fossil Center and staying at Owlhouse Backpackers for one evening on our way to the Garden Route. Owlhouse Backpackers provided all we needed at a very reasonable cost. Our 4 bed accommodation was clean and neat, as was the kitchen and bathroom areas. Thank you Katrin!

Vanaf
Vanaf R320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu Bethesda, 6286 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3d67baab2edafee2afcede932595fc4402af1056364c536e4c6950d61172b3bc5d92dbffad2850753d60a61979b70b60b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.867594556375 24.554223418236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang