Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owls Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Owls Nest
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Desmone D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmone D

Baie verfrissend en rustig.

Ons het dit terdeeg geniet. Dankie.

Talita V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Goeie ligging, vir beide werk en persoonlike doeleindes.

Rustig, alhoewel naby aan die N2 het dit nie gepla nie, maar was baie gerieflik naby Jeffreysbaai.

Janita N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita N

Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Dit is in 'n ongelooflik mooi area geleë. Ek het heerlik gerus. Nogmaals baie dankie.

Owls Nest se terugvoer

Baie dankie dit was heerlik om jou hier te hê. Jy bly nie te ver nie. Kom val hier in vir 'n lekker koppie koffie. Ek sien uit na jou kuiertjie

Owls Nest
Talita V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Perfek geleë vir ons doel, naby N2.

Baie vriendelike ontvangs en akkommoderend. Ons het laterig ingekom en moes vroeg weer uit. Baie ruim en mooi ingerig. Sal weer teruggaan.

Pj P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pj P

Genotvol met voorbehoude.

Daar is nie Vodacom ontvangs by Owl's Nest nie. As jy dus 'n Vodacom kliënt is is jy basies afgesny van die buitewêreld. Gelukkig het die eienares darem 'n MTN datapakket waarop mens ten minste dan internet verbinding kan kry. Omdat die eienares ook nog nie lank daar is nie het sy ook nie 'n Vodacom kontrak nie en dus kan mens haar nie in die hande kry as jy by die toe hek opdaag nie. Dit sal baie beter wees as hulle op die webwerf net kan aandui dat daar net MTN ontvangs is dan sal daar nie verrassings vir gaste wees nie.

Wilma B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma B

Dit was baie rustig en dus perfek vir wat ek gesoek het.

Al wat sleg was is dat daar nie goeie netwerkopvangs was nie en ek dus geen van my tegnologie kon gebruik wat ek saamgevat het nie. Moes dus maar net met hulle openview tevrede wees.

Rodger G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger G

Rustig.

Ek het dit vreeslik geniet. Geen probleme om daar uit te kom nie. Vriendelike mense om jou te ontvang. Ruim vertrekke. Goed toegerus. Ek was heel tevrede daar.

Owls Nest se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike boodskap. Ons waardeer dit baie. U is enigetyd welkom. ;-)

Owls Nest
Colleen M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M

The place is very nice and cool.

The service is very good and the place is neat and tidy. I would really love to go back not once but more often.

Owls Nest se terugvoer

Thank you, we appreciate your referral, and you are most welcome.

Owls Nest
Aubrey C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aubrey C

Awesome ervaring!

Baie vriendelike personeel. Skoonmaaktoebehore soos besem, mop en toiletborsel was basies al wat gepla het.

Owls Nest se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering.

Owls Nest
Cornell V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornell V

Gemaklik.

Was goed geleë en goeie basis om van te verken.

Owls Nest se terugvoer

Baie dankie vir u goeie terugvoering. Ons waardeer dit inderdaad.

Owls Nest
Tessa N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa N

Aangenaam.

Mooi skoon plek met aangename ontvangs. Rustige huislike plek. Het voldoen aan ons eise vir die nag.

Owls Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit inderdaad. Ons sien uit na die volgende geleentheid.

Owls Nest
Rene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rene V

Skoon en gerieflik.

Lekker plekkie om oor te slaap. Maklik om te kry, bekostigbaar en alles was skoon en netjies.

Owls Nest se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Ons hoop ons sien julle weer.

Owls Nest
Pieter B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Heerlik gebly en sal verblyf daar aanbeveel.

Gasvryheid en verblyf was uitstekend. Die eenhede was baie netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Owls Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit inderdaad. Dit was ons plesier om u te bedien. Ons sien uit na die volgende geleentheid.

Owls Nest
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecomaplaas 5, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6976d3619a51b0e1702fa2b01bc700b34f7f20097b0b2e98a792eff49dba49e7c6d8746be09c60c7f8708f67def948e1753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Tecoma Farm 5 Thornhill 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89863 25.116704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang