Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owls Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Desmone D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie verfrissend en rustig. Ons het dit terdeeg geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Goeie ligging, vir beide werk en persoonlike doeleindes. Rustig, alhoewel naby aan die N2 het dit nie gepla nie, maar was baie gerieflik naby Jeffreysbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita N
1 nag
5.0
Aug 2023

Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Dit is in 'n ongelooflik mooi area geleë. Ek het heerlik gerus. Nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Owls Nest
Baie dankie dit was heerlik om jou hier te hê. Jy bly nie te ver nie. Kom val hier in vir 'n lekker koppie koffie. Ek sien uit na jou kuiertjie

Talita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Perfek geleë vir ons doel, naby N2. Baie vriendelike ontvangs en akkommoderend. Ons het laterig ingekom en moes vroeg weer uit. Baie ruim en mooi ingerig. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Genotvol met voorbehoude. Daar is nie Vodacom ontvangs by Owl's Nest nie. As jy dus 'n Vodacom kliënt is is jy basies afgesny van die buitewêreld. Gelukkig het die eienares darem 'n MTN datapakket waarop mens ten minste dan internet verbinding kan kry. Omdat die eienares ook nog nie lank daar is nie het sy ook nie 'n Vodacom kontrak nie en dus kan mens haar nie in die hande kry as jy by die toe hek opdaag nie. Dit sal baie beter wees as hulle op die webwerf net kan aandui dat daar net MTN ontvangs is dan sal daar nie verrassings vir gaste wees nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Lang verblyf
4.2
Jan 2022

Dit was baie rustig en dus perfek vir wat ek gesoek het. Al wat sleg was is dat daar nie goeie netwerkopvangs was nie en ek dus geen van my tegnologie kon gebruik wat ek saamgevat het nie. Moes dus maar net met hulle openview tevrede wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rodger G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

Rustig. Ek het dit vreeslik geniet. Geen probleme om daar uit te kom nie. Vriendelike mense om jou te ontvang. Ruim vertrekke. Goed toegerus. Ek was heel tevrede daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Owls Nest
Baie dankie vir u vriendelike boodskap. Ons waardeer dit baie. U is enigetyd welkom. ;-)

Colleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

The place is very nice and cool. The service is very good and the place is neat and tidy. I would really love to go back not once but more often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Owls Nest
Thank you, we appreciate your referral, and you are most welcome.

Aubrey C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2017

Awesome ervaring! Baie vriendelike personeel. Skoonmaaktoebehore soos besem, mop en toiletborsel was basies al wat gepla het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Maria
Owls Nest
Baie dankie vir terugvoering.

Cornell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2017

Gemaklik. Was goed geleë en goeie basis om van te verken.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maria
Owls Nest
Baie dankie vir u goeie terugvoering. Ons waardeer dit inderdaad.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecomaplaas 5, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6976d3619a51b0e1702fa2b01bc700b34f7f20097b0b2e98a792eff49dba49e7c6d8746be09c60c7f8708f67def948e1753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Tecoma Farm 5 Thornhill 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89863 25.116704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang