Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owls Thatch Guest Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkwegstraat 38, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Owls Thatch Guest Cottage is in 'n lowerryke tuin op die eienaar se eiendom in Mbombela (Nelspruit) geleë. Mbombela (Nelspruit) is in die Krokodilriviervallei geleë en spog met 'n sonnige, matige subtropiese klimaat, en 'n hele rits nabygeleë besienswaardighede. Dié area bied gerieflike toegang tot die res van Mpumalanga en die Krugerwildtuin. Hierdie area word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Dié eenslaapkamerkothuis is gerieflik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die sitarea het 'n uittrekbank en daar is ook 'n kampbedjie vir 'n baba.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Snappy Chef eenplaatstoof, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus. Die sitarea het 'n TV met volle dstv en 'n sitkamerstel. Daar is ook WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek met sekuriteit.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Sudwala-grotte, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden en Emnotweni Casino, Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Melkwegstraat 38, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Owls Thatch Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkwegstraat 38, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc1b3bc6b5ddeaa29a30fe9bd211a1a3a83ff14e1ebb6609f9a52d10ecb633aa2b233a7ff8496e47d2122fae340a4ef1602?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 38 Melkweg Street Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.497224803829 31.008384997012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang