Oyster Bay Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stompneusstraat 12, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Oyster Bay Accommodation is 'n selfsorghuis en bied 'n rustige wegbreekplek, ideaal vir 'n gesin. Die strand is net 100 meter van die huis af en alle geriewe en besienswaardighede is naby.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en kan tot 5 persone op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n volledige badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat nodig is vir 'n sorgvrye selfsorgverblyf. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring om van hierdie fasiliteit gebruik te maak. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Oesterbaai is 20 km vanaf die naaste dorp en het 'n winkeltjie en 'n restaurant, asook 'n lieflike 7 kilometer lange strand met hoë duine en ongerepte natuur. Daar is talle staproetes in die area asook 'n 4-ster lodge 'n paar minute weg met doendinge insluitend perdry op die strand, 'n restaurant en spa fasiliteer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Stompneusstraat 12, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
- Gaste dink Oyster Bay Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oesterbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stompneusstraat 12, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang