Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Bay Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Huibre P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties. Heerlik gebly. Jaco en Lindi is dierbare mense, so gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Pragtige plekkie, baie lekker gekuier, jul sal ons weer sien! Baie gasvry, 'n netjiese en skoon plekkie, alles wat mens benodig. Ons kan rustig raak, weg van die stad se gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eduard O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Beknop vir ons gesin. Lekker gebly maar eenheid was te klein vir ons gesin. MoenIe 'n glas breek nie dit gaan jou R100 kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Camiel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Rus en vrede. Ons het baie lekker in Oesterbaai gekuier, dit was 'n welverdiende blaaskans na wat alles in 2020 gebeur het. Oesterbaai is lekker klein met geen inkopiesentrums nie, geen verkeersopeenhopings nie en geen moeilikheid om op die strand uit te kom nie. Oesterbaai is 'n plek waar jy gaan om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Baie gerieflike verblyf en vriendelike gasheer. Sal beslis weer aanklop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Wonderful, friendly B&B. It was a very nice stay. Dirkie and her husband went beyond the call of duty and are always willing to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Absolutely amazing - loved every minute of my holiday. Absolutely amazing - loved every minute of my holiday. It was so good to be back at Oyster Bay after 30 odd years. The units we booked were very clean, well equipped and very comfortable. Well situated and an easy walk to the beach. I will definitely recommend to my friends and family and I will definitely without a doubt be back. Dirkie and Johan were very accommodating and extremely friendly and helpful. Thank you so much for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Oyster Bay Inn
Baie dankie vir die goeie resensie, ek is bly dat julle dit geniet het. Ons probeer maar om ons kliente so goed as moontlik te behandel want dit is tot ons voordeel. Weereens baie dankie, hoop om julle weer te sien. Groete, Dirkie

Greg M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Great place, great stay! We were pleasantly surprised with our self catering unit. Dirkie and Johan are fantastically friendly hosts. Our kids loved the entire experience and of course, Oyster Bay showed us what a hidden gem she is. I definitely recommend Oyster Bay B&B.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Pragtige, skoon en luukse verblyf. Ons is vriendelik ontvang deur die gaspaartjie en het dadelik welkom gevoel. Die chalet is pragtig ingerig en luuks. Mens stap net oor die groot, wit duine en dan is jy by die see. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2018

Netjies en skoon, maar onprakties. Alles was skoon en netjies en ons was vriendelik ontvang. Die uitleg van die kamer is egter donker en onprakties. Ons kon glad nie ons gordyne ooptrek nie, aangesien die venster direk op die kombuis van die aangrensende kamer uitkyk, letterlik 5 meter van jou bed af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Romanstraat 8, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a51b012c1e314dfda5a4559e19a0ef75f05b1e9e1d7bf630a3131254342fdcc0dd54a1b7e1e686025a85ce180e9d651a298?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 8 Roman Street Oyster Bay 6305 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.16964786659 24.654350280762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang