Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Bay Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Oyster Bay Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Liane P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane P

’n Plek waar jy jou siel kan vind!

Stunning lodge met die lekkerste kos en vriendelikste personeel - ‘n ware juweel op die tuinroete! Jy kan net afskakel en niks doen nie of kies om een van die vele aktiwteite te doen. Ons het dit gelove!

Oyster Bay Lodge se terugvoer

Liewe Liane,
Baie dankie vir jou gawe woorde, ons waardeer dit opreg. Ons het julle geselskap baie geniet en dit was 'n plesier om julle by ons te hê.
Nou dat julle heerdie juweel ontdek het, hoop ons om julle gou weer te verwelkom by Oyster Bay Lodge.
Groete,
Oyster Bay Lodge Team

Oyster Bay Lodge
Danielle L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle L

Tranquil setting!!!

Amazing and helpful staff. The trails and beach, absolute bliss.

Oyster Bay Lodge se terugvoer

Dear Danielle,
Thank you for your kind review. We enjoyed having you and your family with us.
We hope that your move to Cape Town has been a smooth one and that you remember to come to visit us once you are in the Eastern Cape again.
Kind Regards,
Danielle Benson

Oyster Bay Lodge
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louise H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louise H

Absoluut verskriklik.

Daar was die hele tyd vlieë. As jy slaap in die middae, is daar 10 vuil vlieë wat op jou gesig kom sit. Die eienaar beweer dit is net partykeer wat dit gebeur, maar die staf in die restaurant het bevestig dit is permanent die geval. Ons het koue water gehad in ons geyser. Die plek is kilometers van die see af en as ons dít geweet het, het ons nie gegaan nie. Hulle het die mak perde vir Duitsers gegee en my familie op wilde perde wat hulle in die veld gevang het, gesit My vrou het ernstige rugbeserings opgedoen ná sy van die perd geval het. My dogter se vriendin en die guide het ook afgeval. Met ander woorde drie van die vyf mense in die groep het afgeval. Ons het duidelik vir hulle gesê ons is beginners, maar hulle het die groep op 'n roete geneem en galop soos professionele mense. Die mense by die plek weet nie wat hulle doen nie.

Lily H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lily H

Geheime wegbreek!

Wat 'n beeldskone plek. Die natuur is ongelooflik. Die stap langs die strand tot by Klippepunt 'n hoogtepunt. Die perde is so mooi en gee jou 'n nostalgiese gevoel. Die kos is ontsettend lekker, die blyplek was skoon en goeie gehalte. Vang gerus met jou geliefde 'n lang bad met 'n vuur wat kraak in die agtergrond met 'n lekker glas rooiwyn in jou hand. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat net uit die hustle en bustle van die stad wil kom.

Paseka T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paseka T

We had a relaxing weekend surrounded by happy cheerful people

Oyster Bay Lodge offered us a relaxing atmosphere and we will return here again.

Christa A - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa A

Beautiful setting, very friendly staff, lovely food

One negative was that I found the mattress quite hard and did not like the plastic pillows. It would also be nice if one could just order a sandwitch for lunch, instead of having to order a picnic. On the other hand, the horse riding excursion was very reasonably priced and absolutely fantastic!!

Louw L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louw L

Goeie keuse in rustige omgewing.

Claire (die "hostess") is baie goed. Die ontbyt die oggend was van hoogstaande gehalte. Dit is definitief die 4 sterre werd wat dit "gerate" word. Ons sal weer soontoe gaan.

Vanaf
Vanaf R3 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oesterbaaiweg, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85b4e0493e519596fc9f749d514bb1c77e56a366048b4c48b9e9c6f4df59d16f03f0ab3f106ea160d94722f9b16696cbef34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 340 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Oyster Bay Rd Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.164485846489 24.632720947266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang