Oyster Bay Sea Haven
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nanet B - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome stay.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
It was a pleasure hosting you, welcome back anytime. Always nice to host people that appreciate the beauty and nature at Oyster Bay.
Alaweya S - Mrt 2024
Algehele gradering
It was amazing. The views are magical.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
So glad you enjoyed your stay and had a good time!
Ruvé S - Jan 2024
Algehele gradering
Te kort!
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
So bly julle het julle kuier in Oesterbaai geniet. Die natuurskoon en rustigheid is 'food for the soul'. Altyd welkom.
Katrin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Hartseer.
Jacqueline A - Jul 2024
Algehele gradering
Ok.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
The fact that Oyster Bay is off the beaten track makes it so exclusive and uncommercialised, quiet and in nature. The house is going to be unavailable and off the booking sites now for 2 months for renovations.
Lara V - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect holiday destination right on the beach with views of the ocean from every room.
Lees meerOyster Bay Sea Haven se terugvoer
Dear Lara and family, I am so happy that you enjoyed and appreciated the beauty and nature at Oyster bay. You are always welcome.
Sharon A - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful place, only concern was sewage smell from overflowing septic tank.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
Hi,
Glad you enjoyed your stay. A dishwasher is on the cards.
The municipality was very slow over the Christmas period to clean the septic tanks - sorry about that.
Kind regards,
Lizelle.
Riaan D - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging - reg op die strand. Net jammer van die paadjie na die strand vanaf die huis - nie geskik vir ouer mense of mense met klein kinders nie.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
Ek het die skoon makers daarop gewys dat hulle nie die asblikke skoongemaak het nie. julle kon my dalk net vroeēr laat weet het oor die stort dan het ek iemand gestuur om dit uit te sorteer..Julle het die huis laat verlaat, so was vir ons 'n probleem om betyds reg te kry vir die volgende gaste.
Maar julle is welkom
Robel D - Des 2020
Algehele gradering
Eenvoudig fantasies.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
Hi Ronel,
Dankie vir julle goeie positiewe terugvoer, ons het nou hout trappies gebou langs die huis af en voor tot by die see, so volgende keer sal dit ook meer gemaklik wees.
Groete,
Lizelle
Carin D - Aug 2020
Algehele gradering
Ideale verblyf vir 'n familie met tieners!
Lees meerOyster Bay Sea Haven se terugvoer
Beste Carin en gesin,
Ek is baie bly dat julle ons spesiale plek met die natuuurskoon, omgewing en huis geniet het. Julle is altyd welkom.
Groete,
Lizelle
Martin M - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons soek lankal na so 'n plek.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
Beste Martin,
Ek is bly julle het julle tydjie in Oesterbaai geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Lizelle
Sonja C - Des 2020
Algehele gradering
Mooiste see-uitsig.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
HI Sonja,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, sal kyk na nuwe handdoeke in die nuwe jaar.
Groete,
Lizelle
Matthew L - Jan 2020
Algehele gradering
Wow - beautiful house in beautiful surroundings!
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
Hi Matthew,
Thank you for the review. I am glad you and your family enjoyed and loved Oyster bay as much as I do.
Kind regards,
Lizelle
Elaine P - Des 2019
Algehele gradering
Brilliant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljante verblyf.
Mal oor Oyster Bay. Gaande oor die verblyf. Sal 100% aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
Dear Elaine and family,
I am so happy that you enjoyed your stay, and appreciated the beauty of Ouster Bay!
Jack V - Okt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerOyster Bay Sea Haven se terugvoer
Goeie dag Jack,
Baie dankie vir julle skrywe.. dit maak my hart bly as julle Oesterbaai net so waardeer en geniet soos ek!
Sunika T - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging, maar huis baie verwaarloos.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
Goeie dag Sunika,
Kan jy asb 'n aanbeveling wat die kombuis meer volledig ingerig sou maak. Ek weet die wasmasjien was nog nie gekoppel nie, maar ek het julle in kennis gestel. En ek het toegesien dat al die kaste uitgepak en gewas is voor julle gekom het, en alles skoon gemaak is. Die vensters word ongelukkig net 1 x per maand skoon gemaak deur mense wat van Jeffreys kom, maar as die wind 1 keer waai is alles weer vuil. Ek weet die huis het vog probleme, maar so het al die huise in Oesterbaai wat naby die see is, dit is 'n probleem met die wind en reën.
Ek is regtig jammer julle het dit nie geniet nie, julle is die 1ste mense ooit wat nie tevrede was nie.
Is julle die mense wat braai kwotasie gegee het 'n wyle terug?
Elmo V - Jun 2018
Algehele gradering
Die ligging van die huis is perfek.
Tina H - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastic break, beautiful house and surrounds.
Johan D - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige gesinsvakansie.
Oyster Bay Sea Haven se terugvoer
Een van Oesterbaai se kenmerke is die tjokka bote wat sekere maande van die jaar in die baai lê. Hulle vang snags die tjokka met helder ligte - tog bly dit vir my 'n bekoring. Oesterbaai is ook een van die veiligste plekke in Suid-Afrika. Daar is slegs 1 toegangs pad tot in die dorpie, en al die mense ken mekaar. Daar was nog nooit 'n geweldadige voorval in die dorpie nie. Indien enige diefstal plaasgevind het, was dit maar klein misdaad en 9 uit die 10 kere word die persone met die goedere op gespoor. Dit bly 'n wonderlike stil rustige gemeenskap en ongerepte omgewing. Wonderlik dat julle, julle tydjie daar geniet het as 'n pragtige gesin.
Liezel L - Feb 2018
Algehele gradering
Lieflike moderne huis reg op die mooiste strand geleë.
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marlynstraat 382, Oesterbaai, Oos-Kaap, 6305, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang