Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Bay Sea Haven

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Nanet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome stay. We had a wonderful stay. Location and view are just perfect. We will definitely come back for a second visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Oyster Bay Sea Haven
It was a pleasure hosting you, welcome back anytime. Always nice to host people that appreciate the beauty and nature at Oyster Bay.

Alaweya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

It was amazing. The views are magical. The house is stunning. It is impossible to be bored. There are games for the family and kids. You will forget to look at your phone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Oyster Bay Sea Haven
So glad you enjoyed your stay and had a good time!

Ruvé S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Te kort! Lieflike huis met asemrowende see-uitsig! Wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Oyster Bay Sea Haven
So bly julle het julle kuier in Oesterbaai geniet. Die natuurskoon en rustigheid is 'food for the soul'. Altyd welkom.

Katrin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Hartseer. Ongelukkig het die inverter nie gewerk nie, WiFi is te stadig vir DSTV. Die huis is bietjie vuil. Ons moes alles was voor ons dit kon gebruik in die kombuis. Mooi uitsig.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jacqueline A
Kort verblyf
2.0
Jul 2024

Ok. View fantastic. Place needs TLC. Too far in on a gravel road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Lizelle
Oyster Bay Sea Haven
The fact that Oyster Bay is off the beaten track makes it so exclusive and uncommercialised, quiet and in nature. The house is going to be unavailable and off the booking sites now for 2 months for renovations.

Lara V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Perfect holiday destination right on the beach with views of the ocean from every room. The host was perfect and very accommodating. The property was stunning with breathtaking views. Watching pods of dolphins while making your morning coffee or whale watching while you braai, the location assists with instant relaxation. Lovely beach walks and well-marked walks through the bush, the property location is perfect for outdoor lovers and families wanting a break away. Even with the intermittent rain, we had indoor facilities and games with an inverter to make sure we got to see the game and made the most of the outdoors between the rain. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Oyster Bay Sea Haven
Dear Lara and family, I am so happy that you enjoyed and appreciated the beauty and nature at Oyster bay. You are always welcome.

Sharon A
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2022

Beautiful place, only concern was sewage smell from overflowing septic tank. The most incredible place and a real pleasure to stay there. It was a pity about the sewerage tank but things happened I believe before we got there. It was paradise and I would definitely go again. Pity there is no dishwasher especially in a drought area, something to consider going forward.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Oyster Bay Sea Haven
Hi, Glad you enjoyed your stay. A dishwasher is on the cards. The municipality was very slow over the Christmas period to clean the septic tanks - sorry about that. Kind regards, Lizelle.

Riaan D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2021

Pragtige ligging - reg op die strand. Net jammer van die paadjie na die strand vanaf die huis - nie geskik vir ouer mense of mense met klein kinders nie. Wat ons van gehou het: Die ligging en uitsig vanaf die huis, asook die slaapkamers. Wat ons nie van gehou het nie: Die 2de badkamer se stort het nie gewerk nie, die breekgoed en eetgerei was vuil en ons moes dit alles was voordat ons dit kon gebruik, die asblik was nie uitgegooi met ons aankoms nie, en het gevrot. Die yskas was ook nie skoongemaak nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lizelle
Oyster Bay Sea Haven
Ek het die skoon makers daarop gewys dat hulle nie die asblikke skoongemaak het nie. julle kon my dalk net vroeēr laat weet het oor die stort dan het ek iemand gestuur om dit uit te sorteer..Julle het die huis laat verlaat, so was vir ons 'n probleem om betyds reg te kry vir die volgende gaste. Maar julle is welkom

Robel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Eenvoudig fantasies. Pragtigste uitsig oor die see uit elke vertrek. Baie naby aan see, die voetpaadjie net baie ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Oyster Bay Sea Haven
Hi Ronel, Dankie vir julle goeie positiewe terugvoer, ons het nou hout trappies gebou langs die huis af en voor tot by die see, so volgende keer sal dit ook meer gemaklik wees. Groete, Lizelle

Carin D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Ideale verblyf vir 'n familie met tieners! Ons was gelukkig met heerlike weer en die 4 tienerseuns was permanent op die strand, tussen die rotse of in die water, al was dit vroeg Augustus. Die huis se ligging is perfek en het waarskynlik die beste ligging in die hele Oesterbaai. Die huis self het alle geriewe moontlik en ons kan regtig geen negatiewe oor die huis en sy ligging sê nie. Die enigste klein nadeel is die paadjie na die strand. Dis nie juis geskik vir ouer mense (ouma was saam) of mense wat moeilik beweeg nie. Ons moes ompad stap om by die strand reg voor die huis te kom vir ouma se onthalwe. Andersins 'n perfekte wegbreekplek vir iemand wat hou van stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Oyster Bay Sea Haven
Beste Carin en gesin, Ek is baie bly dat julle ons spesiale plek met die natuuurskoon, omgewing en huis geniet het. Julle is altyd welkom. Groete, Lizelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marlynstraat 382, Oesterbaai, Oos-Kaap, 6305, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAid7fnu4iJsczCs6bbn72fHFCaOXFGseqimWGnCruyw9HWfYMyR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 382 Marlyn Street Oyster Bay 6305 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -34.173660087203 24.660369157791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang