Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Catcher

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fatima R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome. Peaceful. Tranquil. Our stay was great. Best views all round, received very well by the host. Everything was very neat and spacious, awesome atmosphere, relaxing sundowners the very best. Thanks, good value for money. Sure to stay again at Oyster Catcher, a real gem. Loved it. Thanks very much for allowing us this opportunity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantastiese huis en omgewing. Ons het baie lekker gebly. Dit is vreeslik mooi in Rebelsrus en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie spesiale plek, naby aan die natuur en weg van mense. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar bly. Rebelsrus Private Natuurreservaat is baie privaat, met net enkele huise en streng toegangsbeheer. Dit is ongeveer 15 minute van St. Francisbaai. Die huis is baie naby aan die see met wonderlike uitsigte. Dit is vir die natuurliefhebber wat stilte en vrede soek! Jy kan veilig stap in die omgewing. Die kuslyn voor die huis is rotsagtig, maar daar is 'n lang sandstrand wat 2 km daarvandaan begin. Ekstra bonus: Geen "loadshedding", aangesien die huis uitsluitlik op sonkrag en gas staatmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Vakansie om te onthou. Heerlik uitgerus in die rustige omgewing. Perfekte verblyf in natuurskone omgewing. Baie rustige omgewing en net die regte plek om uit te rus. Sal dit enige tyd aanbeveel. Naby heerlike, stil strand. Nie goedkoop. 6 km-grondpad tot by jou bestemming, andersins tops.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Oyster Catcher
Baie dankie vir die terugvoering. Sal waardeer indien jy vir my n privaat boodskap kan stuur oor hoe ons op die “netheid” kan verbeter - dis baie belangrik vir ons. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R3 200
R3 200 R2 720
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 720
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rebelsrus 32, Rebelsrus Private Nature Reserve, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28d03d984bf74681627cf212f5017346f729117a99c71dfb00985c4dedda0e38d29b86da50968045c77af10667f5aa8330b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 720 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 32 Rebelsrus Rebelsrus Private Nature Reserve 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.192657330938 24.756878251174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang