Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Creek Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Willemien V
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Oyster Creek het daardie gesellige vakansiehuis-gevoel met 'n fantastiese uitsig. Dit was ideaal vir my familie groep (10 mense) en ons het ons kuiertjie terdeë geniet. Dankie Oyster Creek! Al klein negatiewe punt wat ek het is dat dit naby die pad is en die geluid van karre kan somtyds effens steurend wees, maar dit befomfaai nie mens se hele kuier nie. Die pragtige omgewing maak daarvoor op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiets
Oyster Creek Lodge
Baie dankie Wilemien

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Was fantasties. Heerlike uitsig. Beste diens. Fantasiese eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Was hemels. Was 'n wonderlike plek om te bly en het langer gebly as wat beplan was. Plek is skoon en mense vriendelik. Het baie informasie gegee om die kuier en omgewing beter te verken en te ervaar. Sal graag weer daar wil gaan kuier in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Heerlik, sal vir seker weer daar bespreek. Pragtige uitsigte, gereiflike en cozy kamers met alles wat mens nodig het. Staff was baie vriendelik en hulpvaardig en ontbyt was absoluut heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2018

Ongelooflik. Ek het die verblyf bespreek vir my seun en skoondogter vir hulle wittebrood en het vir Gerhard voor die tyd geskakel en hom ingelig oor hulle verblyf en het Gerhard weereens uit sy pad gegaan en ekstra moeite gedoen om hulle te verwelkom. Die terugvoer wat ek van die paartjie ontvang het was net ongelooflik. Gerhard, weereens dankie vir al jou moeite en vriendelikheid aangesien jou ook vir my en vrou dieselfde gedoen het in 2017 toe ons by Oyster Creek Lodge oornag het. Dankie ook aan jou personeel wat altyd sorg vir die uitstekende ontbyt in die oggend. Sal julle altyd aanbeveel aan vriende en kenisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Sal hulle weer besoek. Baie aangename plek. Die staf het uit hul pad gegaan om dit aangenaam te maak. Lekker geslaap en die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2018

Goeie oornag verblyf. Goeie ontbyt in die oggend, skoon en gesellige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ester B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Ongelooflik lekker! Ons het baie lekker gebly. Kamers netjies en ruim. Ontbyt was oorgenoeg en heerlik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rigardt N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Gerhard is die beste bestuurder ooit! Ons was met vriendelikheid en gasvryheid vanaf ons aankoms omarm. Die netjiese en moderne kamers is net 'n bonus vir die ongelooflike rustigheid en uitsig! Voorwaar 'n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Wiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R6 470
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 470
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-singel 1, The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93070ad9ec867cac092aaff5306e7a6818fe4807f4a070ce51a3bd751f8ed57938cea3dccae02de91c1ee05487ad63330c59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 470 per nag (plek vir 12) 37 5 1 5 1 Point Close The Point 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040136111111 23.015072222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang