Oyster Creek Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Wiets Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 62
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Willemien V - Jul 2023
Algehele gradering
Oyster Creek het daardie gesellige vakansiehuis-gevoel met 'n fantastiese uitsig. Dit was ideaal vir my familie groep (10 mense) en ons het ons kuiertjie terdeë geniet. Dankie Oyster Creek!
Oyster Creek Lodge se terugvoer
Baie dankie Wilemien
Pieter V - Jun 2019
Algehele gradering
Was fantasties.
Carel S - Sep 2019
Algehele gradering
Was hemels.
Ilse P - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik, sal vir seker weer daar bespreek.
Andre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerAndre G - Apr 2018
Algehele gradering
Sal hulle weer besoek.
Michelle G - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Ester B - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Rigardt N - Sep 2016
Algehele gradering
Gerhard is die beste bestuurder ooit!
Anton V - Mrt 2016
Algehele gradering
Die Oyster Creek Lodge is op 'n baie gerieflike plek geleë.
Marla B - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Charlotte W - Sep 2016
Algehele gradering
Asemrowende ligging met vriendelike bestuur.
Kennett S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Ron H - Nov 2016
Algehele gradering
Okay but not recommendable.
Lene D - Nov 2015
Algehele gradering
A very nice place with wonder ful view.
Denwill M - Okt 2015
Algehele gradering
Ideaal vir 'n blaaskans.
Oyster Creek Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde Denwill! Dit was vir my 'n voorreg om julle hier te hê.
Vriendelike groete,
Esther
Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Beautiful!
Oyster Creek Lodge se terugvoer
Hallo Gustav,
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Alles van die heel mooiste vir julle lewe saam vorentoe!
Lekker dag,
Esther
Wynand P - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was perfek!
Karen H - Apr 2015
Algehele gradering
Bed en ontbyt fantasties.
Karin M - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlik, rustig en ontspanne.
Henri S - Aug 2015
Algehele gradering
Idillies en baie rustig.
Retha N - Jul 2015
Algehele gradering
Beautiful, calm nature view - feels as if you're staying in a treehouse.
Johan R - Jun 2015
Algehele gradering
Mooi!
Johannes L V - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf in puik gastehuis, pragtig geleë.
Grizelda L - Mei 2015
Algehele gradering
Was baie lekker.
Rene B - Mrt 2015
Algehele gradering
Great spot and friendly staff.
Lucienne S - Jul 2015
Algehele gradering
We specifically went for Oyster Festival and found Oyster Creek to be perfectly located.
Marianne V - Feb 2015
Algehele gradering
Voor ons vooral een goede uitvalsbasis om de prachtige golfbanen van Knysna te bezoeken.
Wynand S - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Cheryl E - Sep 2014
Algehele gradering
Very friendly atmosphere.
Annalie P - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Flippie J - Jun 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal dit graag weer besoek.
Janine W - Des 2014
Algehele gradering
Felt like home - I was treated and felt like a special guest.
Chris M - Jun 2013
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly met vriendelike bestuur en 'n mooi uitsig.
Georgina V - Sep 2013
Algehele gradering
Heerlik!
Werner O - Okt 2011
Algehele gradering
Wonderful
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point-singel 1, The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang