Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-singel 16, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Oyster Lodge is in Umhlanga, net 1,8 km vanaf Umhlanga se hoofstrand en vuurtoring, geleë.

Gerieflike verblyf word in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis en eenslaapkamer-woonstel aangebied. Hierdie eenhede is op dieselfde perseel.

Die huis het 'n omsetter wat die ligte, TV en WiFi kan aandryf.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is ook WiFi en lugversorging.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en stort, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Ander geriewe sluit WiFi en lugversorging in.

Gaste wat in die huis en woonstel bly, het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en 'n tuin.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nadine B
5.0
We found it very convenient for us, as we had to travel to and from the stadium for our event, as well as when we went out at night. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Lolly W
Saam met vriende
5.0
Lovely and beautiful. Definitely worth it. I enjoyed my stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Edwinah L
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, comfortable and easy access to restaurants. The helpers were wonderful. The house is beautiful and so clean in a quiet neighbour...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Cindy C
Gesin met klein kinders
4.6
Vreeslik lekker! Vreeslik lekker gebly. Lekker groot en netjies. Baie dankie.
Mei 2024
Nicole M
Gesin met tieners
4.6
Otherwise a good place. Just be careful of where you leave your stuff. Beautiful, safe and clean place. The only unpleasant experience ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 143

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Oyster-singel 16, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oyster Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-singel 16, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c4eed59d8646895e1b78d2619cddc11b9cc9700a6f8f0545ab8f8f8dae7361aeb8e1e15b875756ab65be274f566c4f18870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 16 Oyster Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7230245 31.0822586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang