Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Retreat

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Elmarie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Heerlike ruim kuierhuis. Die huis is ruim met baie gerieflike slaapplek en meer as genoeg badkamers. Die binnebraai maak voorsiening vir gesellige kuiers op nat en koue dae. Kombuis is goed toegerus en die skottelgoedmasjien is 'n wenner. Die huis is in 'n mooi, veilige omgewing en ons was vriendelik verwelkom deur die agent. Ons beveel die huis beslis aan en sal self ook weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazley P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Maybe consider having a router available with data in case WiFi goes down. We loved the house. Very spacious and clean. Perfect location for a quiet and relaxed getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2024

Dit was 'n mors van geld. As 3 mammas met 5 tienerkinders was dit baie stresvol. Die huis self was nie sleg nie. Ons was baie geraak omdat een van ons seuns wat 'n taxibus besit, ons tienerkinders kom aflaai het. Daar was nooit gesê dat daar nie taxibusse mag kom nie. Hy was beide kere deur sekuriteit begelei. Sekuriteit het self gedreig dat ons tienerkinders sal moet loop en hy hulle by die hek moet kry. Dan het die huisagent ons gesê ons mag nie raas nie. As ons dit geweet het, sou ons nooit amper betaal om 5 tieners stil te hou nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia C
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2022

Netjies en ruim. Goeie ligging, netjies en ruim. Lekker kuier huis vir wegbreek saam vriende. Ons het lekker gebly, alhoewel persoonlike elemente soos handeseep, toiletpapier en lakens gemis was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Oyster Retreat
Hi Nadia, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het 'n lekker tyd saam met julle vriende gehad. Ons het met die eiendoms bestuurder gepraat om seker te maak daar is genoeg toiletpapier ens. in die eenheid in die toekoms. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Emerencia E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

It was amazing. The place was very nice and neat. Would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Oyster Retreat
Hi Emerencia, thank you very much for your kind review. We are so happy to hear that you had a good experience and we hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 355
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 355
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-keeromstraat 3, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212f569380fb1e1b576ad8b294cff95e2be1d43c646cab940cc1de0ebeecfc2a8ba85a5e49515bfdac814788266c647688cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 355 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 3 Oyster Close Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.057739418382 18.047236340213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang