Ozohere Campingsite
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otjikakaneno Village, Taures Constituency, 0000, Erongo
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ozohere Campingsite is op die C35, wat die hoofpad tussen Uis, Khorixas en Twyfelfontein is, geleë. Die Ugabrivier is 4 km van daar af en daar is 3 woestynolifante wat in die area rondloop. Ozohere is 'n Otjiherero-naam vir 'n klipdassie, 'n dier wat baie skaars is en in die areas om die kampeerplek voorkom.
Elke kampeerplek het 'n braai-area, krane en 'n ablusieblok met 2 spoeltoilette en 2 storte. 'n Restaurant is op die perseel beskikbaar en dit bied ontbyt, middagete en aandete. Bespreek asb. vooraf.
Die eiendom het 'n Himba-dorpie waar gaste die tradisionele lewens van die Himbas kan ervaar. Gaste kan ook in die natuur wandel na die Ugabrivier en 'n piekniek geniet.
Geriewe
- Restaurant op Perseel
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Ligging
- Otjikakaneno Village, Taures Constituency, 0000, Erongo
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otjikakaneno Village, Taures Constituency, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang