Paardefontein - Rivierhuisie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Toegang tot die plaas is 'n 12 km lange grondpad. Gaste word aangeraai om 'n bakkie of 'n SUV (voertuig met 'n hoë grondvryhoogte) te gebruik. Kleiner voertuie kan dalk op hierdie pad sukkel.
Karoovleis is beskikbaar mits dit vooraf so gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Paarde Fontein Plaas Erfdeel 1, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang