Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paardefontein Karoo Stay

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Brian C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Stil rustige Karoo omgewing. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunsha-lee V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik lekker. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plek is ongelooflik mooi en die huisie is baie netjies gewees. Definitief 'n lekker plekkie en kindervriendelik. Ons gaan definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mrs K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great stay and great hosts. Wonderful stop in breathtaking nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Onbeskrylike rustigheid en sterrehemel! Hier besef mens hoe klein jy is. Die verblyf is regtig pragtig en skoon, en die rustigheid fantasties. Jammer ons tyd was so kort. Die pad vanaf die teerpad was bietjie lank, alhoewel nie regtig lelik nie. Iemand met 'n klein lae motor moet liewer vermy. Ons beveel dit regtig aan vir mense met 'n hoë voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig. Rustigste atmosfeer, en so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

As jy lief is vir die Karoo en wil weet hoe voel die hemel, besoek hulle gerus. Dit was wel 'n koue, winderige nag. Maar binne in die huis was dit warm en gesellig met vensters wat op die Karoo nag uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Karoo, Karoo, Karoo. Ongelooflik mooi, modern, nuut en silwerskoon. Om Paardefontein waarlik te geniet, moet mens ten minste twee aande oorslaap. Gasheer en gasvrou verdien vyf sterre uit vyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Enjoyed nature. It was peaceful and enjoyable. The hosts were amazing. The supporting staff were very helpful and friendly. The place was clean, fresh and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilette P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Stilte, sterre, Karoo. Ek het nie heeltemal verwag dit gaan 30-45 minute neem vanaf die afrit tot by die lodge nie, maar dit was 100% die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

Plekkie in die Karoo pragtig, maar toegang kan mense twee keer laat dink. Die huis was baie netjies en goed ingerig. Ek het wel 'n probleem dat die aanwysings baie swak is. Die pin neem jou na Matjiesfontein. Daar is geen bordjie op die hoofweg wat die gastehuis aandui nie. So ook is daar geen aanwysings na die huis toe nie, wel foto's, maar geen aanduiding van hoe ver daar op die grondpad gereis word nie. Na 1200 km vanaf Pretoria vir oorslaap sal ek dit nie aanbeveel nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Peter Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Paardefontein Plaas, Plaas 144, Erfdeel 3, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe71c5e9c1644dfd7cc4280de1aa1b483043e8f8b2f269aaf0d73f6c4fe945c6fbf992566491cea82b7fef4ec7e6ffcb1d68f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 N1 Paardefontein Farm, Farm 144, Portion 3 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.221028259875 20.695670268616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang